Page 1 of 1

Roan's te jag

Posted: Tue Jan 22, 2013 12:33 pm
by kopskoot
Waar jag mens Roan's.

Weet iemand dalk waar ek kan kry.(asb nie in "kampies nie"

Groete

Re: Roan's te jag

Posted: Tue Jan 22, 2013 12:37 pm
by Geno
R50k, bel my.

Re: Roan's te jag

Posted: Tue Jan 22, 2013 1:48 pm
by Frederik
Jy was laasjaar in Roan area toe jy jou eerste oli geskiet het.

Re: Roan's te jag

Posted: Tue Jan 22, 2013 3:39 pm
by immelmanw
Geno wrote: R50k, bel my.
Doen dit op jou CAR jag, Western Roan, cheaper gaan jy hulle nie kry nie!

Re: Roan's te jag

Posted: Wed Jan 23, 2013 9:28 am
by Dawie Malan
Kopskoot

Onthou net een ding, die tweede vrou gooi altyd jou trofeë uit wanneer sy intrek.

Dog ek sê jou maar net.

Dawie

Re: Roan's te jag

Posted: Wed Jan 23, 2013 9:31 am
by kopskoot
Dawie Malan wrote: Kopskoot

Onthou net een ding, die tweede vrou gooi altyd jou trofeë uit wanneer sy intrek.

Dog ek sê jou maar net.

Dawie
Dis hoekom ek soveel as moontlik jag. Dan weet my vrou sy gaan arm ander kant uitloop,dus bly sy maar ;D ;D

Re: Roan's te jag

Posted: Wed Jan 23, 2013 10:03 am
by Dawie Malan
Kopskoot

My vrou bly nie oor geld nie.

Groete

"11

Re: Roan's te jag

Posted: Thu Jan 24, 2013 10:10 pm
by immelmanw
Dawie Malan wrote: Kopskoot

My vrou bly nie oor geld nie.

Groete

"11
Ek probeer nog uitvind hoekom myne bly......gedink sy sou al weg wees....maar in 2013 gaan ek die system toets, so paar jagte opgeline! Ek sal julle op hoogte hou.

Re: Roan's te jag

Posted: Fri Jan 25, 2013 6:25 am
by Frederik
Wat van Burkina faso ???
Maar dan moet jy spring die seisoen is nou in volle stoom.

Re: Roan's te jag

Posted: Fri Jan 25, 2013 7:53 am
by immelmanw
Dawie Malan wrote: Kopskoot

My vrou bly nie oor geld nie.

Groete

"11
Dawie, Kopskoot het so baie geld, jy sou ook by hom gebly het!

Re: Roan's te jag

Posted: Fri Jan 25, 2013 8:50 am
by kopskoot
immelmanw wrote: Dawie, Kopskoot het so baie geld, jy sou ook by hom gebly het!
Willem, Pasop ,sarkasme maak jou 'n "nog leliker" mens!

Re: Roan's te jag

Posted: Fri Jan 25, 2013 11:41 am
by Dawie Malan
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Roan's te jag

Posted: Fri Jan 25, 2013 8:44 pm
by immelmanw
kopskoot wrote: Willem, Pasop ,sarkasme maak jou 'n "nog leliker" mens!
6.5x55..........

Re: Roan's te jag

Posted: Sat Jan 26, 2013 3:47 pm
by morne smith
Kopskoot stuur vir my ? pm as jy ernstig is oor ? roan. Groete Morné