Page 1 of 1
Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 8:59 am
by Chevvy SS
Netso!
Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 9:04 am
by savage(P Coetzer)
Het daai meneer laasjaar in kanada gesien.
Vreeslik mooi in lewende lywe en die juffie agter die stuur het hom goed afgerond!
Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 9:10 am
by johnny
Baie netjies , gaan dit hier beskikbaar wees?
groetnis
Johnny
Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 9:12 am
by JTM
Hennessey se weergawe is nogal rof. Die Velociraptor 800 gee so 810 perdekrag... Nie te sleg nie
http://www.hennesseyperformance.com/62raptor800.html
[img width=560 height=373]
http://lib.store.yahoo.net/lib/yhst-547 ... -front.jpg[/img]
Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 9:14 am
by Dippies
Hier in Bloem ry so oranje masjien rond. Daai ding is n ordentlikke lorrie. maar wil hom nie die drinkwater ingooi nie

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 9:28 am
by Varminter-308
Ek soek ook so een....

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 9:39 am
by Chevvy SS
Dippies wrote:
Hier in Bloem ry so oranje masjien rond. Daai ding is n ordentlikke lorrie. maar wil hom nie die drinkwater ingooi nie
Is jy seker Dippies? Die nuwe Ford Wildtrack wat hier beskikbaar is lyk amper so.
Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 10:00 am
by BLOK
Dippies, maat van my se pa ry so F150, daai bakkie is baie mooi en trek dat dit bars.
Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 10:24 am
by Scrappies
Dippies,
Ek het al in daai yster gery!
Daai ding het mal baie krag!
Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 10:31 am
by LUAN
Die Ford Ranger is vir my die mooiste bakkie tans in ons land beskikbaar en ek sal hom vat as geld nie n probleem was nie en al het logika vir my gese koop die mees betroubaarste hilux 3.0 d4d.
Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 22, 2013 1:56 pm
by Stefan764
Jissem.....

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 29, 2013 11:48 am
by PaulM
Daai Fordjie sal 'n Toyota darem lekker met 'n stywe tou kan rondstoot!
Nee, op 'n ernstige noot, dis 'n mooi trok daai.
Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!
Posted: Tue Jan 29, 2013 9:49 pm
by mw