Page 1 of 1
S&W XVR 460
Posted: Mon Jan 21, 2013 8:48 pm
by jacojrdn
Het uiteindelik my XVR gekry en toe bietjie gepimp. 12" loop, 2.5 x 8 x 36 VX3 en Harris Bipod.
[img width=560 height=420]
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... 50d0d7.jpg[/img]
Die XVR saam met my Ruger SBH 7.5" 44 mag.
[img width=560 height=420]
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... 5c8458.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... 1b0405.jpg[/img]
Sal hom more vat vir n spin.
Re: S&W XVR 460
Posted: Mon Jan 21, 2013 8:53 pm
by Rasmus
Genade!!!!
Ek is so jaloers ek kan amper nie sinvolle kommentaar lewer nie!
Geniet hom dit is bitter mooi! Laat weet asb as jy ooit van nog een hoor...
Re: S&W XVR 460
Posted: Tue Jan 22, 2013 8:52 pm
by stephensonsknives
jaco
mooi yster daai, jy gaan net sterk jockstraps moet dra
ek ry sondag na n jagplaas die man wil blouwildebeeste afhaal en hy het gese dis reg vir n handwapen jag
die plaas is so 80 km noord van pta en die 2 de datum wat jy vir my gegee het is reg
epos net vir my n naweek in jou datum van julie maand
mesgroete
Re: S&W XVR 460
Posted: Tue Jan 22, 2013 9:45 pm
by jacojrdn
Piet-skiet
Die XVR staan vir "Extreme velocity revolver", hy stoot n 200Gr .452" koeel teen 2300fps. Jy kan dus tot op +- 150-200m nog die XVR gebruik. Op daai afstande het jy al die hulp nodig wat jy kan kry om die skoot mooi te plaas.
Lekker dag.
Jaco
Re: S&W XVR 460
Posted: Wed Jan 23, 2013 7:20 am
by Musgrave
Geluk Jaco, dis 'n besonderse mooi yster. Wat sou Dirty Harry sê?
Terloops, jy kan hom seker maar onder jou CFR-lysie uithaal?

Re: S&W XVR 460
Posted: Wed Jan 23, 2013 7:49 am
by SV MAD (Henk)
Awesome rollie! Jinne, hy is pragtig hoor!