Page 1 of 1

Geelvis te Vaal hackle... wie kom saam ? Beperkte plekke

Posted: Mon Jan 21, 2013 11:36 am
by gillie
More

Ek het plek bespreek vir 4 persone te vaal hackle vir geelvis op vlieg. Henry, ek soek weer iemand wat kan fotos neem asbĀ  ;)

Beplanning is Saterdagmiddag tot Sondag middag laat of vroeg... hang af hoe die visvang is.

Na die naweek se reen en die sonkyn wat voorspel word vir die week, behoort dinge gladder as stroop te loop.

Johan

Re: Geelvis te Vaal hackle... wie kom saam ? Beperkte plekke

Posted: Mon Jan 21, 2013 11:46 am
by henried
Sou graag wou, maar dis weer ek en daai takbokooie...

Re: Geelvis te Vaal hackle... wie kom saam ? Beperkte plekke

Posted: Tue Jan 29, 2013 1:02 pm
by henried
gillie wrote: More

Ek het plek bespreek vir 4 persone te vaal hackle vir geelvis op vlieg. Henry, ek soek weer iemand wat kan fotos neem asbĀ  ;)

Beplanning is Saterdagmiddag tot Sondag middag laat of vroeg... hang af hoe die visvang is.

Na die naweek se reen en die sonkyn wat voorspel word vir die week, behoort dinge gladder as stroop te loop.

Johan
Hoe was die naweek se visvang?

Re: Geelvis te Vaal hackle... wie kom saam ? Beperkte plekke

Posted: Tue Jan 29, 2013 3:13 pm
by gillie
henried wrote: Hoe was die naweek se visvang?
Hi Henry

Was in die einde toe nie daar nie. Verstaan die water was ook 'n snaakse groenerige kleur, seker alge-"bloom" met al die warm weer en str@nt in die water....