Page 1 of 1

My nuwe "roer" om bass te teiken

Posted: Fri Jan 18, 2013 2:37 pm
by Reggie Gerber
Hi Manne

Nounet my nuwe roer aanmekaar geslaan

https://www.dropbox.com/sh/ql4iwowq9ltq ... .54.51.jpg

Dink die bass gaan nou nie kan wegkruip nie ;D

Re: My nuwe "roer" om bass te teiken

Posted: Fri Jan 18, 2013 2:55 pm
by jamalley
Lyk goed. Ek sien hy het tot 'n liniaal.

Re: My nuwe "roer" om bass te teiken

Posted: Fri Jan 18, 2013 2:59 pm
by Marc
Aaitsa, moet bietjie saam Mnr Delport gaan spotties jaag in Mphumalanga  ;)

Re: My nuwe "roer" om bass te teiken

Posted: Fri Jan 18, 2013 3:02 pm
by Reggie Gerber
Jam ja dis ook vir jou lyn as jy vlieg hengel.

Marc I would love to join Mr Delport and also have him down my way for some bass and yellows

Greeting

Reggie

Re: My nuwe "roer" om bass te teiken

Posted: Fri Jan 18, 2013 3:54 pm
by Gerhard
Lekke man Reggie,

What make is it?

How high do you sit.

I am also looking to upgrade to a pontoon boat later to move faster on big water.

You are going to klap the bass.

Now you can stalk them in places where you never could before.

Re: My nuwe "roer" om bass te teiken

Posted: Fri Jan 18, 2013 4:03 pm
by Reggie Gerber
Howzit Gerhard

Marc nooi my sommer uit daar na jou toe ;D

The pontoon in the Froggie Mini Pontoon from Floattubes.co.za

If you're in the chair you are probably between 100m - 200mm above the water

The feet rests are lekker but you can also let your feet hang in the water.

I never had the oars on in the pic and found the craft to be very stable.

My goal is to catch three species before end Feb off  of her. Yellow on fly Rainbow on fly and a bass on plastics. If ever you are in my neck of the woods you must pop in.

Cheers
Reggie

Re: My nuwe

Posted: Fri Feb 08, 2013 1:45 pm
by Reggie Gerber
https://www.dropbox.com/s/i9p277eiup76b ... .50.23.jpg
Een van n paar mooies van die pontoon af

Re: My nuwe

Posted: Fri Feb 08, 2013 1:49 pm
by Gerhard
Reggie Gerber wrote:Howzit Gerhard

Marc nooi my sommer uit daar na jou toe ;D

The pontoon in the Froggie Mini Pontoon from Floattubes.co.za

If you're in the chair you are probably between 100m - 200mm above the water

The feet rests are lekker but you can also let your feet hang in the water.

I never had the oars on in the pic and found the craft to be very stable.

My goal is to catch three species before end Feb off  of her. Yellow on fly Rainbow on fly and a bass on plastics. If ever you are in my neck of the woods you must pop in.

Cheers
Reggie
Thanks Reggie,

Go for it and enjoy the fishing.

The froggie looks good.

Re: My nuwe

Posted: Fri Feb 08, 2013 4:24 pm
by Reggie Gerber

Re: My nuwe

Posted: Sat Feb 09, 2013 7:32 pm
by Marc
Mooi vis !

Re: My nuwe

Posted: Sun Feb 10, 2013 10:19 am
by johnny
Reggie

Baie netjies man , sommer net vir lekkerte het ek Woensdag en Donderdag deur die baviaanskloof anderkant Patensie gery, my laaitjie se opvou bass stokkie agter sitplek ingegooi , na ek eerste stroompie deur was het ek baie klein bass gesien , het toe by bo punt van dam, gestop ( rooihoek ) en daar was baie bass , het 9 gevang in 15 min grootste so 1.4 kg, in die middel van die dag, somme op n oranje rubber wurm. Dit was uitstekend , gaan weer oor n paar naweke terug , dan gaan ek al my toerusting vat.

Sal graag die foto wil laai maar dis te bleddie moelik en gesukkel om iets hier gelaai te kry.

groetnis

Johnny

Re: My nuwe

Posted: Sun Feb 10, 2013 10:40 am
by Gerhard
Image

Re: My nuwe

Posted: Sun Feb 10, 2013 5:37 pm
by Reggie Gerber
Lekker Johnny

Altyd sports as die bass nie jou aas wil uitlos nie ;D

Reggie

Re: My nuwe

Posted: Tue Feb 19, 2013 3:18 pm
by Reggie Gerber
Matthew en sy pel Karl

Image