Page 1 of 1

Prys Details op Mossberg .308

Posted: Fri Jan 18, 2013 9:14 am
by Makwassie
Goeie More...

Ek wil hoor of iemand dalk vir my 'n indikasie kan gee wat 'n goeie tweedehandse prys is vir 'n Mossberg .308 geweer met scope (ongelukkig nie details nie). Ken iemand wat een wil laat gaan, toe sĂȘ hy ek moet offer maak... obviosly was R500 die verkeerde antwoord :) haha.

Byvoorbaad dank vir hulp.

M

Re: Prys Details op Mossberg .308

Posted: Fri Jan 18, 2013 1:15 pm
by FHM
N goeie tweedehanse prys se jy...is dit n goeie tweedehanse Mossberg 308 sou ek eerder myself afgevara het ;)

Makwassie doen jouself n guns as jy regtig baie belangstel om die geweer te koop, en vra jou vriend dan neem julle die geweer na 2 of 3 wapenhandelaars in julle omgewing en kry n wardasie.
Persoonlik sou ek ook dat n geweersmid na die geweer se meganismes kyk asook die loop en n professionele opinie gee in watse toestand die geweer is.
Derdens sou ek my pel vra om saam te gaan skietbaan toe en die geweer loop toets het vir akurasie en algemene werking van alle komponente.

Dan sou ek my pel n aanbod maak! ;)

Net n opinie.

Re: Prys Details op Mossberg .308

Posted: Fri Jan 18, 2013 1:53 pm
by Makwassie
Baie Dankie vir die punte. Sal hom opkomandeer en hom gaan toets en vir opinies vat by geweersmit...

A