Page 1 of 1

GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Thu Jan 17, 2013 12:05 pm
by Neels
VIR DIE AFGELOPE WEEK OF MEER KRY EK GEEN TOEGANG TOT "UNREAD POST SINCE LAST VISIT" NIE.KAN IEMAND MY SE WAT DOEN EK NOU SKIELIK VERKEERD

GROETE
NEELS

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Thu Jan 17, 2013 12:51 pm
by Jakkalsgat
Oom Neels jy is nie dalk nog op 'n ander rekenaar ook ingeteken nie?

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Thu Jan 17, 2013 1:49 pm
by Francois Marais
Neels

Sit met die selle probleem, sal vra dat Heinrich kyk.......die site gee sleg unreed posts solank jy ingeteken is....


Mooi loop
Francois

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Thu Jan 17, 2013 9:38 pm
by grumpy
Dit wys ook nie waar jy op n post geantwoord het nie!!!!!!!!!!!!

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Fri Jan 18, 2013 8:56 am
by JTM
EK sien dit ook al vir 'n tyd dat die twee opsie wat altyd bo was vir "recent unread posts" en "replies to your posts" is nie meer beskikbaar nie.

Ek het toe maar vir my die link as 'n "favorite" in my browser ge-save om so bietjie te help.

http://jaracal.com/index.php?action=unread

Dit gee jou darem die recent unread funksie op 'n ander manier. Click maar net daarop dat dit oopmaak en "bookmark" of "add to favorites" dan.

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Fri Jan 18, 2013 9:23 am
by the kid
Ek sukkel ook.

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Fri Jan 18, 2013 5:37 pm
by Neels
Aan die regterkant is 'n blokkie "UNREAD POST".Die kry ek ook nie meer die afgelope paar dae nie

Neels

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Tue Jan 22, 2013 5:24 am
by WingsandThings
EK sukkel al 'n geruime tydtjie daarmee. Het egter nie die probleem as ek van my foon af inlog ni.

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Tue Jan 22, 2013 7:43 am
by Trevor
WingsandThings wrote: EK sukkel al 'n geruime tydtjie daarmee. Het egter nie die probleem as ek van my foon af inlog ni.
Selfde met my.

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Tue Jan 22, 2013 6:22 pm
by Neels
Heinrich , kan jy nie asb vir ons hierna kyk nie
Groete
Neels

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Tue Feb 05, 2013 6:13 am
by smitjs
JTM wrote:EK sien dit ook al vir 'n tyd dat die twee opsie wat altyd bo was vir "recent unread posts" en "replies to your posts" is nie meer beskikbaar nie.
Ek het toe maar vir my die link as 'n "favorite" in my browser ge-save om so bietjie te help.
http://jaracal.com/index.php?action=unread
Dit gee jou darem die recent unread funksie op 'n ander manier. Click maar net daarop dat dit oopmaak en "bookmark" of "add to favorites" dan.
Dis nie dieselfde nie. Dit gee die indeks, nie die poste nie. Ek verlang na daardie "show unread posts since last visit"
Nou dat ek ook nie meer die avatars sien nie, weet ek ook wat is 'n avatar, ha ha!
Groete
Johan Smit

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Tue Feb 05, 2013 8:09 am
by Geno
"VIEW REPLYS TO YOUR POSTS"

STAP 1:
KLIK HIER:
Image

STAP 2:
As die icons aan linkerkant swart is, is daar nie replies op daai post nie.
As die icons rooi is, soos die een wat ek in rooi omring het, is daar replies.
Image

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Tue Feb 05, 2013 8:16 am
by Kalahari
................ en dit lyk my die sterre (rooi) op daardie sirkel dui dan ook aan dat dit topics is waarop jy deelneem of gepost het. Lyk darem of ek die nuwe forum so stadigaan begin verstaan. My spoed bly maar nog stadig, kan dalk my internet wees, maar die ou forum was definitief vinniger as nou.

Re: GEEN UNREAD POST NIE

Posted: Tue Feb 05, 2013 10:17 am
by LUAN
Jy moet eers elke keer na die board index gaan as jy n draad oopgemaak het om unread posts funksie te kliek. Op die ou weergawe kon jy nou sit en die draad lees en bo aan die blad was die opsie show unread posts dit was lekkerder so.