Page 1 of 1

Kyk hoe maklik....

Posted: Wed Jan 16, 2013 6:54 pm
by Cobus(Cobb)
http://www.youtube.com/watch?v=25gmJI_EQ4Q

Amper vang slim sy baas op 2:40

Cheers

Re: Kyk hoe maklik....

Posted: Mon Jan 21, 2013 7:53 pm
by Pvdw
Magtag Cobus hoe lekker sou dit nie gewees het as ons bos/vlak otte so kon inkom nie. Ek blaas en jy skiet tot die magesyn leeg is en dan blaas jy en ek skiet :o :o