Eland jag
-
Coenraad
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Tue Jan 15, 2013 4:44 pm
Eland jag
Dag aan die mede jagters.Ek is opsoek na Eland jagplek(nie teen buitelandse pryse nie) in Mapumalanga of nie te ver daarvandaan.Praat asb met my of e-pos my:coenraadl@westvaal.co.za
Daar is skape en wolwe-dan is daar ook die skaap honde.Die wolwe sien die skape as maklikke prooi.Die skape is bang vir die wolwe,maar is ook bang vir die skaap honde want hulle laat die skape baie dink aan die wolwe.Die wolwe is ook bank vir die skaap honde,want hulle kan terug byt-watter een is jy