Page 1 of 1

Kersgeskenk

Posted: Mon Jan 14, 2013 4:01 pm
by Chevvy SS
Wie het homself bederf met 'n nuwe enetjie en wat is dit?

Re: Kersgeskenk

Posted: Mon Jan 14, 2013 4:05 pm
by henried
.... ;D

Ek is so opgewonde oor my 30-06... :D, maar toe sien ek jy praat van voertuie... :o

Off the topic...sorry. :police:

Re: Kersgeskenk

Posted: Mon Jan 14, 2013 4:36 pm
by mw
Hi,

Ek het myself bederf met n Ford 3.2 xls Super cab, hy loop soos stroop. Daai 6 de rat maak n mo@#se verskil.
Baie lekker trok!! ( net n hond eet uit n bakkie) ;)

Groete

Re: Kersgeskenk

Posted: Mon Jan 14, 2013 8:36 pm
by Christo
338 win mag Nosler met 5-25*52 Swartworsie.

My smile wil nie weggaan nie  ;D

Re: Kersgeskenk

Posted: Tue Jan 15, 2013 11:33 am
by jacojrdn
mw wrote: Hi,

Ek het myself bederf met n Ford 3.2 xls Super cab, hy loop soos stroop. Daai 6 de rat maak n mo@#se verskil.
Baie lekker trok!! ( net n hond eet uit n bakkie) ;)

Groete
MW

Selfde ding, net die 4x4 auto. Arnold van CRD het vir my n uni-chip op hom gesit, nou moet ek stadig weg trek dat ek nie die karevaan se disselboom af ruk nie. Hy se op van 470 NM na so veel as 560 NM.

Re: Kersgeskenk

Posted: Tue Jan 15, 2013 2:37 pm
by Chevvy SS
En kw Md? Ek dink die ander manne wat "plug 'n play" doen praat van 170.

Re: Kersgeskenk

Posted: Tue Jan 15, 2013 4:57 pm
by mw
Jaco,

Wat jaag so uni-chip n man uit die sak uit? ek kan net dink, hy moet seker nou n monster wees?

Groete

Re: Kersgeskenk

Posted: Tue Jan 15, 2013 5:00 pm
by Chevvy SS
En glo my MW, ligter op brandstof ook.

My vriend, 'n Ford handelaar, sê hulle fakture vanaf die fabriek lees "Low Power". Die bakkes wat uitgevoer word, lewer 170 Kw.

Re: Kersgeskenk

Posted: Wed Jan 16, 2013 5:06 am
by jacojrdn
MW

Die uni chip is So R5500, maar jy kan hom uit haal en op jou voldende voertuig laat instaleer. Dit is letterlik net n "plug in" met een draad wat na die battery se + gaan.

Jaco