Zeiss Ballistics Calculator
Posted: Mon Jan 14, 2013 10:55 am
Goeie dag almal
Vriend van my het 'n helse winskoop gekry, hy koop by 'n ou oom 'n Tikka t3 varmint 300wsm met 'n Zeiss Diavari 6-24 x 56 FL met omtrent 20 skote vir R34000
. Ek se vir hom dit is omtrent die scope alleen se prys.
Elk geval: nou soek ons Zeiss se ballistics calculator om die scope tot sy volle potensiaal te kan gebruik, maar ek kry nie regtig iets op die internet (google) nie. Nou, ek gebruik Swarovski s'n op my scopes en ek weet nie of Zeiss se program soortgelyk is nie?
Kan iemand dalk help wat Zeiss se program gebruik of weet hoe dit werk en waar ek dit sal kry asb? Plaas maar 'n link asb as dit moontlik is of 'n verduideliking.
Baie dankie
Beste
Kalahari