Page 1 of 1
Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 10:34 am
by rockrabbit
Ek het julle raad nodig. My jagmaat besit net sy oupa se .303 MK4 oopvisier en sukkel op springbokke en ribbokke oor 100m. Hy wil nou 'n nuwe jaggeweer koop of laat pasmaak, maar weet nie watter kaliber of maak. Hy kan 'n pre64 Winchester .264 Win Mag kry, as hy pasmaak roete kies kan hy ook die aksie en kolf gebruik. Hy wil van springbok tot koedoe op 250m maks jag. Hy skiet net agter die blad, geen kopskote, so vleisskade is belangrik. Op die kortlys is .264 Win Mag, 7x64, 7mm Rem Mag, 300 WSM en 300H+H. Enige voorstelle oor ander kalibers is welkom.
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 12:03 pm
by Nico Harris
30-06 IS die beste keuse!!!!
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 12:22 pm
by dirty harry
Ek stem saam met Harris. Seker omdat ek ook n 30-06 het. 308 sal ook werk. Ammo vir die 2 kalibers is basies oral beskikbaar en relatief goedkoop. As jy self laai is die 30-06 n leke rondte om mee rond te speel.
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 5:06 pm
by Danie Lombard .243
7X64
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 5:28 pm
by Robert
.308 of .375hH&H Jy skiet alles met dit

Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 5:56 pm
by Wismit
1) 30-06
2) 308
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 6:16 pm
by Geno
1)
308

2)7x64
3).270
99)30-06

Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 7:37 pm
by Danie Lombard .243
Yip ou Geno. 30-06

Ek stem saam.
Dankie tog vir die .300 Win Mag. Dit is my 30-06.
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 7:58 pm
by Jagtersdok
eniges van daai kan werk, jy kan 308 en 7x57 by sit. Oor daai aftande gaan dit maar gaan oor what floats your boat. Ek persoonlik is baie lankal lus vir 300wsm
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Sun Jul 18, 2010 8:07 pm
by Monrique (SJ)
.308Win, 7x64, 7x57, .270Win. Net nie 30-0kwes. Groetnis SJ
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Mon Jul 19, 2010 8:57 am
by Wielie Waps
Ek het aan die begin van my jagdae presies dieselfde vraag gevra en dieselfde antwoorde gekry.
My .303 het 'n p14 aksie so ek kon enige rigting gaan , maar finansies was 'n probleem. Ek het dit gewoon laat sport en nie eers 'n duur teleskoop opgesit nie. Ek het al baie goed met hom platgemaak.
Ek het nou ook 'n 22-250 waarmee ek meestal in die nag skiet en vlakte skiet , maar ek vat die ou grote saam vir blad skote , want hy mors nie vleis soos die 22-250 nie.
Ek laaik my .303
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Thu Jul 22, 2010 9:15 pm
by rockrabbit
Dankie vir al die raad, sal laat weet wat hy gekoop het.
Dankie Ben
Re: Raad met keuse van jaggeweer
Posted: Thu Jul 22, 2010 10:12 pm
by Hein M.
Danie .243 wrote:
7X64
Goeie keuse. Of 'n 270. Hulle doen ook beter in wind.
Net nie daai 264 nie. Ysterluis
Hein M.