So bietjie 30-06 hulp gesoek
Posted: Fri Jan 11, 2013 7:12 am
Hi almal
Ek het die afgelope tyd my 30-06 'n bietjie afgeskeep in 'n poging om my 243 te "fine tune", nou dat dit gedoen is wil ek graag lading ontwikkeling vir die komende jag seisoen.
Ek het altyd 165gr Accubonds met so 56.8gr S365 agter hulle gat geskiet uit my Marlin XL7 met 'n 22 duim loop. Maar nadat ek van Federal na Winchesder doppe oorgeslaan het en nie meer CCI200 primers in die hande kon kry nie lyk die groepeerings maar bra oes. Aangesien ek gaan poog om 'n monster koedoe te skiet (hulle se mos wat jy oor jou uitspreek sal gebeur
) het ek gedink om dalk oor te slaan na 180gr Accubonds toe nie?
180gr PMP Proamms groepeer baie mooi met so 55.0gr S365.
Watter kruit sal julle aanbeveel saam met 180gr punte? S365 of S361?
Ek hoor graag van julle.