Page 1 of 1
.458 lott
Posted: Thu Jan 10, 2013 3:28 pm
by Gerhardu
Wat dink julle? Gebruik S365 inplaas van S335 op n 500gr punt.
Goeie of slegte idee?
Groetnis
Re: .458 lott
Posted: Fri Jan 11, 2013 8:05 am
by Wouter Roets
Gerhardu
S365 is gans en al te stadig verbrandend vir die Lott. Ek het n ruk terug die toetse gedoen met S355 en het skitterende resultate gekry. Search S355 in 458 Lott dan kan jy die stuk self lees. Skree maar as jy nog vra het.
Groetnis
Wouter
Re: .458 lott
Posted: Fri Jan 11, 2013 9:58 am
by Gerhardu
Dankie Wouter.