Page 1 of 1

Rietvlei Clean up

Posted: Wed Jan 09, 2013 12:46 pm
by Frikkiedbr
Hello manne en dames,

Ek sien die op 'n ander forum. as julle dalk belangstel:

Great initiative. All anglers who fish this venue please assist....

http://www.facebook.com/pages/Rietvlei- ... 0915211826

the letter i wrote to the editor of the Centurion Rekord:

Att: The Editor

Hello,

I am writing to you today to inform you of the Rietvlei dam cleanup project happening on the 14th to the 19th of January, I have been put in charge of the arrangements for the cleanup, and would like to involve the Rekord in covering the story and bringing public awareness to what we are trying to achieve.

The dam is being pouted by 100’s upon 100’s of meters of wasted, discarded and broken off fishing lines, and masses of invasive water plants or weeds, these weedbeds are actually making the problem worse by aiding in the lines breaking off and therefor further adding to the pollution.

A group of concerned anglers have decided that enough is enough and that we want to clean up the waterway, in conjunction with the rietvlei nature reserve and the group know as the friends of Rietvlei we are going to spend the week on the property clearing the excess weed and removing the broken and waste line.

Many animals are affected by the line pollution including geese, coots, ducks, otters, and not to mention the fish…

We aim to clear this prolific angling venue of this problem, but we need your help in covering the story and spreading awareness of the project we hope to make an annual event.
We will not get paid for doing this and we do it out of good will towards the Rietvlei nature reserve, the friends of rietvlei, and the Tswane dept. of nature conservation…

Regards

Neil Engelbrecht
Ground Zero Angling
groundzeroangling@gmail.com
076 717 8883

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Wed Jan 09, 2013 12:57 pm
by Lourens Potgieter
Frikkie, SACS het laasjaar al so projek gedoen daar.....dalk moet die mense met SACS in kontak kom

http://www.sacarpsociety.co.za/

Hulle kan daar met die bestuur kontak, ek kan ongelukkig nie by Facebook inkom nie.....die ouens werk ook saam met Friends of Rietvlei.....

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Wed Jan 09, 2013 1:04 pm
by Frikkiedbr
Dankie Deeg,

Ek het dit geforward na die persoon toe.

Mooi dag daai kant.

Groete

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Wed Jan 09, 2013 2:35 pm
by Frikkiedbr
Hello Deeg,

Daai ou het weer terug geskryf en sy antwoord was:
SACS is reeds aanboord met hierdie skoonmaak program, ek het reeds met francois gesels daaroor,
hulle sal beslis kom help... Maar baie dankie... Die friende van rietvlei is ook in op die projek.

Groete
Frikkie

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Mon Jan 21, 2013 10:42 am
by Frikkiedbr
Hier is so bietjie updates wat daar gebeur het:


Rietvlei Cleanup 2013
at he end, 30+kg of old line removed... it will all be recycled so as not to end up in a landfill and further polute
[img width=560 height=420]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... a5d8fd.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... 070cec.jpg[/img]

a snag or two
[img width=560 height=420]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... d5b821.jpg[/img]

an old pool net, recovered 40m from the bank in 3m of water... how it got there noone knows
[img width=560 height=420]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... 336198.jpg[/img]

25kg in old fishing weights were recovered... 90% conventional tackle with light lines of below 10lb breaking strain made the recovery of line very difficult — by Rietvleidam.
[img width=560 height=420]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... 06e0ff.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... a4956e.jpg[/img]

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Mon Jan 21, 2013 10:51 am
by Geno
Frikkiedbr wrote: 25kg in old fishing weights were recovered... 90% conventional tackle with light lines of below 10lb breaking strain made the recovery of line very difficult — by Rietvleidam.
[img width=560 height=420]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... 06e0ff.jpg[/img]
As ek na daai foto kyk, lyk dit nie na 90% konvensionele (papgooi) gerei nie. Onder daai klomp bom springs en spoetnieks lê 'n vrag camo gewigte wat die spesiehengelaars gebruik.

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Mon Jan 21, 2013 11:50 am
by Gregvzyl
Die spesie manne se sinkers is gemaak om af te kan kom. Ons papgooiers moet nog leer om die hooklinks ligter te maak as die hooflyn.  So kan jy net die klein hooklink verloor en nie die meters lyn wat daar uitkom nie.

Ek is bietjie ver van Rietvlei af en het nog nie daar gevang nie, maar nog steeds dankie aan almal wat hulle tyd bestee het vir die skoonmaak.

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Mon Jan 21, 2013 11:52 am
by Lourens Potgieter
Greg, die los gewogte sal mos nie saam met die ou lyn uitkom wat hulle sleep nie, hehehe??

Ek is bly SACS is deel van die poging...self lid daar, slegs ter ondersteuning (Ek doen nie die spesie hengel nie, het aangesluit om hulle finansieel te ondersteun).....

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Mon Jan 21, 2013 11:57 am
by Gregvzyl
Deeg wrote: Greg, die los gewogte sal mos nie saam met die ou lyn uitkom wat hulle sleep nie, hehehe??

Ek is bly SACS is deel van die poging...self lid daar, slegs ter ondersteuning (Ek doen nie die spesie hengel nie, het aangesluit om hulle finansieel te ondersteun).....
Aai Deeg jy sal ook altyd met my verskil. Wat my meer de m03r in maak is dat jy gewoonlik reg is. Heheheh

Maar dan is dit nog wanabe spesiemanne, of ek verstaan die safety rig verkeerd.

Nie om te hi-jack nie maar SACS verwag van hulle lede om net een hoek te gebruik, hoe val jy daarby in?

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Mon Jan 21, 2013 12:08 pm
by Lourens Potgieter
Ek is nie lid met voordele nie....ek het Francois gekontak en gesê ek bly konvensionele hengelaar maar ek wil aansluit om hulle te ondersteun. Ek het nie eers lidmaatskap kaart nie, hulle vat net elke maand R50......

Re: Rietvlei Clean up

Posted: Mon Jan 21, 2013 4:31 pm
by afriventure
Hel Manne
Die ouens doen darem goeie werk ek wonder net hoe lyk ander damme ?????? bv. Rust de Winter waar ek ook gereeld kom, daar breek die manne ook vreeslik lyne in die klipperige dam.