Page 1 of 1
Jagplek gesoek
Posted: Tue Jan 08, 2013 5:52 pm
by mw
Middag almal, ek weet dit is nog vroeg in die jaar, maar wil solank reelings tref.
Weet/Het iemand dalk van jagplek in die Noord Kaap? ons beoog om so 4 jagters te wees, en wil graag springbok, gemsbok, kudus en roooihartbeeste jag!
Groete
Re: Jagplek gesoek
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:16 pm
by Sako75
Re: Jagplek gesoek
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:39 pm
by mw
Baie dankie, sal hul kontak
Groete
Re: Jagplek gesoek
Posted: Tue Jan 08, 2013 8:41 pm
by Silent Hunting
Jy kan ook vir Jakkalsgat kontak. Kan hom ook kry op F/ Book onder Jakkalsgat Safaris.
Henk
Re: Jagplek gesoek
Posted: Tue Jan 08, 2013 10:30 pm
by Monrique (SJ)
mw
Soos Henk se kontak gerus vir Jaco van Jakkalsgat Safari's hier op die forum of google Oppiknoppi, die man wat die jagte doen se naam is Pieter Grove. Hy is daar in die Deben omgewing.
Hoop jy kom reg.
Groetnis
Re: Jagplek gesoek
Posted: Wed Jan 09, 2013 7:48 am
by mw
Dankie, ek het vir Jaco n mail gestuur
Groete
Re: Jagplek gesoek
Posted: Wed Jan 09, 2013 10:14 am
by Jakkalsgat
Henk / SJ
Baie dankie vir julle verwysings.
MW
Ek het jou mail gekry, pryse vir almal sal reg wees vroeg volgende week en sal ek pryslys sommer hier op die forum ook opsit.
Ek glo ek sal vir jou kan help.
Groete
Jaco
Re: Jagplek gesoek
Posted: Wed Jan 09, 2013 1:20 pm
by lechwe
Jakkalsgat
Sien uit na jou pryslys, ek probeer ook n trip vir 6 manne aanmekaar sit vir Mei
Groete