sutherland jag geleenthede
Posted: Wed Jul 14, 2010 4:56 pm
Hello daar,
kom baie in die winter rondom sutherland area en wil weet van jag geleenthede,ons is so 50 km van sutherland dorp af na merweville se kant toe.As eninge iemand vir my kontak nommers het van plase waar gejag kan word sal dit baie help.(selfs merweville se kant toe).
Dankie Dawie