Page 1 of 1

Moultrie Trail cam Infra Red

Posted: Mon Jan 07, 2013 5:19 pm
by Flip Nel
Ek wil graag my Moultrie D55 by 'n soutlek opsit, wil graag weet wat alles kom soentoe, ek sien hy maak
so n' rooi liggie wat mens duidelik in die aand kan sien, nou gevra sal wild soos koedoes en Elande daarvoor skrik.

Re: Moultrie Trail cam Infra Red

Posted: Mon Jan 07, 2013 5:57 pm
by vlakvark1
My kamera maak ook n rooi liggie in die nag. Die diere sien hom maar hulle skrik nie vir hom nie.
Veral die koedoes is baie nuuskierig en sal selfs die kamera n lekkie gee ;D ;D

[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0137.jpg[/img]

Re: Moultrie Trail cam Infra Red

Posted: Mon Jan 07, 2013 7:02 pm
by Flip Nel
Dankie dis goed om te weet ;D

Re: Moultrie Trail cam Infra Red

Posted: Mon Jan 07, 2013 7:24 pm
by vlakvark1
Hier is nog n paar Flip.

[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0029.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0405.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0369.jpg[/img]

Re: Moultrie Trail cam Infra Red

Posted: Mon Jan 07, 2013 8:46 pm
by Flip Nel
Vlakvark

Jislike daar is darrem 'n paar mooi koedoe bulle daar dankie man :laugh: