Page 1 of 1

Dokumente nodig vir aansoek

Posted: Mon Jan 07, 2013 12:39 pm
by Alvar
Middag manne

Ek wil net graag uitvind by julle manne at ken.

As ek 'n vuurwapen privaat koop, watter dokumentasie het ek nodig vir die lisensie aansoek? Afskrif van die oorspronklike lisensie, verkoper se ID boek?

Het iemand dalk 'n lys van dokumente wat die polisie sal benodig?

Dankie
Alvar

Re: Dokumente nodig vir aansoek

Posted: Mon Jan 07, 2013 1:30 pm
by Carl
Alvar gaan kyk op die SAPS webtuiste, al die dokumente en handleiding is daar. Praat met jou DFO.

Re: Dokumente nodig vir aansoek

Posted: Mon Jan 07, 2013 5:17 pm
by Jacques van Eeden
Jy het die gewone vorms nodig (SAPD 271) en die verkoper se afskrif van sy ID. en lisensie.
Jou ID. 2 foto's afskrif van jou bevoegdheid sertifikaat, vinger afdrukke?