Snybye
Posted: Sun Jan 06, 2013 5:08 pm
Dag se almal
Ek soek asb raad met snybye, wat die goed regte se naam is weet is nie, maar hulle is besig om my seringbome se blare alles op/af te sny en my skaduwee om die huis raak by die dag minder. Ek het alreeds Karbaspray (poeier met water aangemaak) gespuit op die blare maar dit het geen effek nie.
Ek sal dit waardeer indien iemand dalk inligting het of wat ek kan doen om die skade te beprek of die bye kan elimineer.
Baie dankie
Kalahari