[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1823: Undefined array key 2
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on value of type null
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on value of type null
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)
JARACAL • Kalahari Bobbejaan probleem
Page 1 of 1

Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Sat Jan 05, 2013 12:43 pm
by 2.1
Goeie dag
Ek wil graag raad vra oor hoe om n bobbejaan probleem op te los. Skielik is hier bobbejane vol probleme. Hull roei al die skaap lammers uit, en pla gereeld by die voer kraal. Ek is nie heeltemal seker hoe om hierdie probleem te nader nie. Ek het nie n 'hide' nie, en weet ook nie waar die trop drink of slaap, en of dit net een trop is nie. Hulle is vlym skerp en kan nie naby hulle kom met die bakkie nie. Ek was van more gelukig genoeg om hulle in die veld raak te loop en het toe maar een lat val (my eerste een). Ek kan loop en skiet maar is maar versigtig aangesien dit maar n gevaarlike besigheid is. Ek loop maar alleen en hou n goeie afstand.

Gee asseblief raad indien moontlik. Ek het al taamlik na gelees oor bobejaan probleme, maar kry nie iets wat min of meer met my probleem ooreen stem nie.

Dankie, en groete

Re: Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Sun Jan 06, 2013 1:54 pm
by mw
n Ou oom in Suidwes het eendag vir my gese, jy skiet net n paar kleintjies, dan trek hulle self, blykbaar erg oor hulle kleintjies. Ek weet nie of dit waar is nie, maar probeer maar en laat weet ons.

Re: Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Sun Jan 06, 2013 5:55 pm
by 2.1
Ek sal kyk wat kry ek uit gerig, dankie.

BTW.
Die probleem het begin kort ma iemand een wit laat verf het. Kan nie met sekerheid se dit is die oorsaak nie, maar ek het my vermoede.
Groete

Re: Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Thu Jan 24, 2013 2:57 pm
by KSV
Middag 2.1,

Van waar sal U wees?

Maak mooi!,
Hein

Re: Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Thu Jan 24, 2013 3:40 pm
by bex
Hokke stel werk maar die beste.

Re: Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Thu Jan 24, 2013 6:48 pm
by PWV
2.1

Waar in die grote Kalahari bly jy?

Re: Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Thu Apr 11, 2013 2:57 pm
by Fanie
Ek kan sien die manne is uigehonger om jou te gaan uithelp met daardie probleempie.

Enige iemand wat sulke probleme het het nie regtig nodig om te kla (anders as vir aandag) nie, daar is heelwat hulp (gratis) beskikbaar ;-)

Re: Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Sun Jun 30, 2013 12:35 am
by jeep
dag se
ek het net so probleem met kees
wat ek doen is maar met hokke vang , moet net nie die hok te vinnge stel nie ,maak eers voer plek van die hok en hou die hek oop sodat hulle lekker mak is in en om die hok. dan as hulle mooi vreet gewoonlik so na n week stel die hok. dit wat dan binne die hok is moet jy elke ogend uit haal en weg vat dat die ander hom nie sien nie dit is maar n lang prosses veral as die trop groot is
my hokke is so 2x2 meter met val hek van slaalplaat [anders lig kees die hek op] kees moet net gemaklik kon in loop ''sneler'' is n kabel wat bo oor die hok gaan tot agter in die hok dan af tot onder met n dwars yster van so 30mm lank
goed nou maak jy n gat reg onder die hok se vloer daar gooi jy dan kees se kos in en plaas die dwars yster dan mooi bo oor die kos kry 2 klippe wat weerskante van die kabel op die dwars yster gesit woord die kilppe se gewig moet so wees dat as kees een op lig om by kos te kom moet die hek toe val
kees verk oor mielies lemoene met so ietsie in werk ook goed
maar probeer eers hulle slaap plek kry en stel jou hok nie aan die mens kant nie maar aan kees se kant [da waar die bakkie nie elke dag ry nie kees is soos n stout kind jaagmos nie hier tussen die grootmense aan nie]
hoop dit is van hulp
as jy wil pm my of bel my by 0723655754

Re: Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Sun Jun 30, 2013 8:20 am
by Pappabeer
Altyd gretig om so n probleem te help aanspreek...

Waar is jy? Wat gebeur op jou buurplase, het die ander manne ook skade of bly die bergburges maar op jou grond?

Re: Kalahari Bobbejaan probleem

Posted: Sun Jun 30, 2013 12:45 pm
by jeep
Dag se Papabeer
Die sit bokke wat by my gebly het,het reeds die tydelike met die ewige verwissel
Die groot prbleem is die wat op buurman se grond bly {groen soos n robod se groen lig} en n wild boer met te veel geld.
Maar da is ook n plan te maak vat net biejie langer, kry die die gebied waar hulle gereeld loop en maak maar daar n voer plek dit vat langer om hulle gewoond te maak daar is kos, maar as hulle hom gewoond is sal hulle weer kom.Meer as een plek werk ook goed. Onthou net Kees is silm en leer BAIE VINNIG!!!! moet hom nie leer wat hy nie moet weet nie
Groete Jeep