Page 1 of 1

Percy Fyfe/Witvinger Nature Reserves Inligting gesoek

Posted: Thu Jan 03, 2013 8:18 am
by gillie
More menere

Ek gaan die naweek naby hierdie 2 genoemde reservate wees. Weet julle dalk waar ek meer inligting oor die plekke kan kry ? Kan ek toegang kry tot die reservate? Ek het nie baie wyser geword deur Google nie, so ek hoop maar een van julle het eerstehandse kennis.

Dankie