medium range teleskoop =500m
Posted: Sun Dec 30, 2012 11:37 am
as dit al bespreek is, sal jul asb link gee.
die Z6 op die 7.62 moet later op die 22-250 kom vir nag skiet.
ek wil graag 'n scope he wat kan 'dail' dat ek tot so op 500 kan skiet, sonder om toe te gee.
kan die Z3 4-12x50 met BT op werk? of is hy te lig?
die vergroting hoef nie te erg te wees nie.
Prysklas? kan ek se 10 000? my vrou kraam oor 'n maand, so geld gaan maar knyp.
wat stel jul voor?