Page 1 of 2
Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sat Dec 29, 2012 4:33 pm
by jaracal
Ek gaan die forum van 7PM tot ongeveer 10pm opgradeer. Dit sal in "Maintenance Mode" wees aangesien ek alle posts ens oordra na 'n nuwe databasis. Dankie vir julle ondersteuning en verstaan.
Groete
Heinrich
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sat Dec 29, 2012 4:48 pm
by grumpy
Heinrich,
Baie dankie vir al jou moeite en tyd wat jy insit vir ons om lekker te kan gesels en te deel.
Ek praat seker namens ons almal om te se ons wardeer dit.
Baie dankie
Grumpy

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sat Dec 29, 2012 5:07 pm
by jaracal
Grumpy
Dankie, gelukkig leer mens vinnig met die goed en doen ons alles vinniger. Ek het darem ook nou die back-up site wat 100% hardloop. Ons werk nou juis op die . (dot) net site. Dit is die rede hoekom so baie members elke keer weer moes inlog. Ons behoort vannaand weer op .(dot) com te hardloop die oorspronklike site.
Indien nie weet julle ek sukkel

, maar sal die site darem nie weer af wees nie.

groete
Heinrich
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sat Dec 29, 2012 7:03 pm
by jaracal
Nou ja ke^rels, dit is sulke tyd. Wens my sterkte en ons praat later
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sat Dec 29, 2012 10:57 pm
by jaracal
Uiteindelik voel soos 'n ewigheid
Hoop dit gaan beter met die een
Groete
Heinrich
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 12:05 am
by Hein M.
Baie dankie Heinrich!
Hy loop mooi!
Hein M
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 8:21 am
by Jacquesb
Dankie Heinrich
Vir die moeite met die forum.
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 11:40 am
by cassie_calvinia
jaracal, as ek op "show unread post" click, dan se hy net, jaracal forum is waar op.
is dit net myne, of is ek mal?
mooi loop
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 11:56 am
by DawieKotze
terwyk die instandhouding aan die gang was, moes ek elke keer van vooraf inlog met username and password.
Nou moet ek fisies die adres
jaracal.com/index.php gaan intik anders gooi hy my na
jaracal.net/index - "maintenance mode" en sê die forum Jaracal.com is weer op die lug!
Die site was gesafe onder my favourites, maar die link werk nie meer nie.
SUG!! LOL
Sal maar later weer probeer.
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 12:46 pm
by Cobus(Cobb)
Verwyder die favourite link, tik jaracal.com in,gaan forum toe en save dit onder favourites.
Cheers
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 4:23 pm
by cassie_calvinia
het als probeer, hy nog dieselfde.
wil nie reg werk nie
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 4:27 pm
by DawieKotze
Cobus(Cobb) wrote:
Verwyder die favourite link, tik jaracal.com in,gaan forum toe en save dit onder favourites.
Cheers
Reeds probeer - hy vat my elke keer na jaracal.net en maintenance mode
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 8:13 pm
by jaracal
madako wrote:
terwyk die instandhouding aan die gang was, moes ek elke keer van vooraf inlog met username and password.
Nou moet ek fisies die adres
jaracal.com/index.php gaan intik anders gooi hy my na
jaracal.net/index - "maintenance mode" en sê die forum Jaracal.com is weer op die lug!
Die site was gesafe onder my favourites, maar die link werk nie meer nie.
SUG!! LOL
Sal maar later weer probeer.
Delete die jaracal.net van jou favorite en vervang dit met jaracal.com/index.php. Dit was altyd die korrekte adres en moes ek die .net adres gebruik in die tyd wat die .com af was. Druk CtrlF4. Dit forseer jou rekenaar om die nuwe link op te soek op die internet. Jou rekenaar lees nog sy eie geheue waar hy die internet bladsye stoor vir vinnige oplaai.
Groete
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 10:39 pm
by cassie_calvinia
Oom jaracal
ek het als probeer.
forum loop reg. behalwe as ek op die "show unread post" clieck.
dan se die ou net, "jaracal forum weer op".
ek is by die .com adres. het als delete.
dalk is dit net tydelike probleem?
sal more weer probeer
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 10:45 pm
by cassie_calvinia
ek sien nou, as ek op unread post click, gaan hy aotomaties na die .net toe? maw, ek is op die 'com, en as ek op unread click, gaan hy .net toe.
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 8:24 am
by THOMAST
Ek kry dit ook
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 8:42 am
by jaracal
Is dit wanneer julle "Show Unread Posts since your last visit" "click"?
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 8:54 am
by cassie_calvinia
dis reg oom.
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 8:57 am
by jaracal
Sal gou kyk wat ek kan doen
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 9:03 am
by jaracal
Cassie kan jy nou kyk of dit werk?
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 9:17 am
by cassie_calvinia
dis nog dieselfde. as ek op unread topics click, dan gaan hy automaties na jaracal.net toe.
en ek is op jaracal.com.
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 9:42 am
by THOMAST
Dankie, lyk my dit is nou reggestel
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 9:42 am
by cassie_calvinia
hier is hy nou reg.
baie dankie Oom!
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 9:45 am
by THOMAST
As ek egter op "Home" click dan word ek geneem na "Maintainance Mode" wat aandui dat Jaracal.com nou weer op die lug is
Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012
Posted: Mon Dec 31, 2012 10:36 am
by jaracal
Thomast
Click op Home en druk dan CtrlF4 (Ctrl saam met die F4 knoppie). Dit forseer jou rekenaar om die nuwe link op te soek op die internet. Jou rekenaar lees nog sy ou geheue waar hy die internet bladsye stoor vir vinnige oplaai.
Laat weet indien dit nie werk nie