Kwagga tak skiet 5 Januarie 2013 Eerste vir jaar
Posted: Sat Dec 29, 2012 12:01 pm
Vir die wat belangstel , die eerste skiet sal op 5 Jan wees by die koedoeskloof skietbaan buite Uitenhage, Ons skiet die Springbok, Blouwildebees en . 22. Skiet begin om 0700 en alle SAJWV veiligheids en skietbaan reels geld vir die dag. Inskrywings gelde beloop R60 .Inskiet van wapens op 100m tussen 0700 en 0800.
Groetnis
Johnny Kwagga tak voorsitter
Groetnis
Johnny Kwagga tak voorsitter