Page 1 of 1

Toyota navigasie

Posted: Fri Dec 28, 2012 8:17 am
by vergund
Ek sukkel nou van April 2012 af om n antwoord uit Toyota te kry oor die nav/map op 3l d4d DC , aan die begin was daar mooi beloftes maar nou is ek gatvol .

Ek dink baie sterk om die Toy op n nuwe Isuzu in te gee as die nuwe reeks uitkom!!!!!!

Re: Toyota navigasie

Posted: Fri Dec 28, 2012 8:58 am
by savage(P Coetzer)
Toyota is maar propvol lee beloftes.
Het self al ophou hoop op die navigasie vir my bakkie. Dink toyota sal so helse prys vir dit vra as dit ooit beskikbaar sou word dat ek nog 3 nuvi's kan koop.
Lyk my hul belofte van die v8 diesel cruiser bakkie bly presies dit, n belofte......

Re: Toyota navigasie

Posted: Fri Dec 28, 2012 9:18 am
by Cobus(Cobb)
daar is GEEN antwoord nie.....al wat hulle kan doen is ander radio insit met ander nav software...hulle betaal helfte,jy die ander helfte...ek dink dis R3500 elk...
As jy naby JHB is,bel my maar.

Cheers

Re: Toyota navigasie

Posted: Wed Jan 02, 2013 10:05 am
by iceman1982
vergund wrote:
Ek dink baie sterk om die Toy op n nuwe Isuzu in te gee as die nuwe reeks uitkom!!!!!!
Ja, ruil jou toy vir n Isuzu, dan kom jy nogsteeds nie by jou destinasie uit nie. Met of sonder n gps.