Page 1 of 1

Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Fri Dec 21, 2012 9:46 pm
by jaracal
Ek het die volgende weervoorspelling gekry en het besluit ek moet gaan visvang. Geen beter manier om so die einde van die wereld tegemoet te gaan nie:
Image
En heel laas hier is die resultate albei persoonlike rekords:
Grootbek geelvis van 4,5 Kg met vlieg hengel:
Image
Baber van 26Kg ook op vliegstok. Ongelukkig my Shimano Biocraft afgeskryf.
Image
Indien ek nie weer met julle kan praat nie weet, ek het dit geniet.
Groete en indien die wereld nie vergaan nie, praat ons more weer.
Gelukkig weet ons ook alles gebeur 50 jaar later in die Vrystaat so ek sal verseker met die ouens van die Vrystaat more kan gesels.
Heinrich :angel:

Re: Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Fri Dec 21, 2012 11:03 pm
by Jakkalsgat
Hein

Mooi visse daai, geluk man.

Groete
Jaco

Re: Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Sat Dec 22, 2012 1:46 am
by mw
jou lucky fish!!!!!!!!!

Re: Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Sat Dec 22, 2012 5:24 am
by Gerhard
Baie mooi groot bek geelvis!

Re: Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Sat Dec 22, 2012 6:02 am
by Dawid
Pragtige vis, veels geluk Hein.

Jammer om te hoor van jou biocraft maar jys mos geld se baas....koop 2 nuwes  :laugh:

Groetnis

Re: Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Sat Dec 22, 2012 6:48 am
by Reggie Gerber
Awesome Fish Hein

What a way to go into Xmas with two PB's

Mooiloop

Reggie

PS AWESOME FISH

Re: Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Sat Dec 22, 2012 7:06 am
by DWB
Pragtig Oom Hein!

Sal nie omgee vir sulke outjies nie!

Re: Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Sat Dec 22, 2012 7:54 am
by Frederik
Dit is nou iets om oor huistoe te skryf !

Re: Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Sat Dec 22, 2012 10:42 am
by Marc
Oom Heindrich

Daai is nou die mannier om 'n jaar af te sluit en sommer die w?reld einde tegemoet te gaan ook  ;D ;D ;D

Baie geluk, ek sal nogal betaal vir so vooreg  ;D ;D ;D ;D

Re: Vis loop voor die einde van die wereld

Posted: Sat Dec 22, 2012 11:30 am
by johnny
Baie netjies gedoen ,  sou ook so na my einde wou gaan.

groetnis

Johnny