Page 1 of 1
Jakkels, vos/ jackal, fox
Posted: Tue Dec 18, 2012 10:00 pm
by Cobus(Cobb)
Die wat weet, help hier met wat is wat, of is hulle dieselfde?
Cheers
Re: Jakkels, vos/ jackal, fox
Posted: Tue Dec 18, 2012 10:03 pm
by tripodmvr
Jy wil nou in die Latyn gaan krap vir definisies - is nie 'n kundige as dit by genusse ens kom nie. Hoop daar is iemand wat vir ons kan uitl? - Deon Furstenburg?
Re: Jakkels, vos/ jackal, fox
Posted: Wed Dec 19, 2012 4:31 am
by Gerhard