Mak/wilde varke skiet in Oz

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 20321
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Mak/wilde varke skiet in Oz

Post by tripodmvr »

Ons het miskien die groter getal spesies in Afrika, maar as dit by skiet kom is die Aussies ons voor. Drie manne skiet binne twee dae 226 varke. Daarvan was 157 op die 2de dag en hulle was teen 13h00 klaar.

"So all up for the two days we got 226 pigs and were knocked off by 1 pm Sunday so Vanders could get back home."

Wens nou nie sulke peste op ons boere nie, maar sal nie omgee vir sulke geleenthede nie. Al drie die manne het hul skietwerk vanaf vierwiel motorfietse gedoen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply

Return to “Crop and other damages/ Oes en ander skade”