Page 1 of 1

Alkantpan kwotasies

Posted: Fri Jul 09, 2010 6:39 pm
by Twee Tand
Hallo Almal

Baie dankie vir die kwotasies wat ek ontvang het. Die kwotasies is ingehandig by Alkantpan bestuur en hulle sal die besluit neem van wie se kwotasie aanvaar sal word.

Ek sal die persoon laat weet wat die werk gekry het.

Baie dankie vir die belangstelling.

Groete

TT

Re: Alkantpan kwotasies

Posted: Sun Jul 11, 2010 5:18 pm
by Chris101
TT

Help bietjie kotasie vir wat

Re: Alkantpan kwotasies

Posted: Thu Jul 22, 2010 6:49 pm
by Roberto
TT
Toe ek my kwotasie ingestuur het was daar iets fout met my
internet dan aan dan af.Ek is nou nie seker of my e-mail
deurgegaan het en julle dit ontvang het nie.Kan jy net asb
vir my laat weet of jy dit gekry het.
Roberto

Re: Alkantpan kwotasies

Posted: Wed Sep 08, 2010 9:20 am
by Chris101
Tweetand

Nou wat se stilte is dit nou??????

Re: Alkantpan kwotasies

Posted: Wed Sep 08, 2010 10:37 am
by Francois Marais
Chris

Sover ek weet het hulle klaar geskiet.

Mooi loop
Francois