Page 1 of 1

Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 12:49 pm
by Gerhard
[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... d1c54b.jpg[/img]

Estimated weight is between 21.76 and 23.05 lbs.
Estimated length is between 29-29.5"
Estimated girth is between 24-24.5"

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 12:55 pm
by Gerhardu
Blik$em.Dis om van naar te word!!!!
Ek sal bly wees as ek so ene kan uithaal die naweek.

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 12:59 pm
by Gerhard
gerhardu wrote: Blik$em.Dis om van naar te word!!!!
Ek sal bly wees as ek so ene kan uithaal die naweek.
Nie in SA nie...

n 10 # forel is skaars genoeg.

Wat nog van n 20# forel...  :o

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 1:04 pm
by Frederik
Is dit van New Zeeland ?

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 1:05 pm
by FCLoretz
Ek sal bly wees as ek net 'n bruin forel sal kan vang. hulle ontduik my nou al 'n geruime tyd

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 1:06 pm
by Gerhard
Frederik wrote: Is dit van New Zeeland ?
Nope

Colorado - USA

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 1:07 pm
by Gerhard
FCLoretz wrote: Ek sal bly wees as ek net 'n bruin forel sal kan vang. hulle ontduik my nou al 'n geruime tyd
Ek self kon nog net twee vang...

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 1:35 pm
by Frikkiedbr
Liewe Ouers, sjoe dit is 'n bulletjie daai,

Dit kan net lekker wees om so een aan die lyn te h?.
Dankie vir die deel Gerhard.

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 2:13 pm
by Foxcreek
Die Mooirivier hier naby my is vol van die goete, nou nie so groot nie, maar daar het al 5 en 6 ponders uitgekom.

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Wed Dec 12, 2012 2:16 pm
by BRNO (Pierre)
FCLoretz wrote: Ek sal bly wees as ek net 'n bruin forel sal kan vang. hulle ontduik my nou al 'n geruime tyd
+1

FC, dit lyk nou vir my asof Foxcreek ons so subtiel uit nooi hierbo ;)

Re: Monster Bruin Forel

Posted: Thu Dec 13, 2012 8:43 am
by FCLoretz
BRNO .06 (Pierre) wrote:
FCLoretz wrote: Ek sal bly wees as ek net 'n bruin forel sal kan vang. hulle ontduik my nou al 'n geruime tyd
+1

FC, dit lyk nou vir my asof Foxcreek ons so subtiel uit nooi hierbo ;)
Ek stem, daai is 'n uitnodiging vanaf foxcreek.

Hy moet maar net se wanneer is die beste tyd