Page 1 of 1

Hengel site - www.papgooianonymous.com

Posted: Mon Dec 10, 2012 12:13 pm
by Lourens Potgieter
Ek het in die verlede al gevra of ek die site mag noem, moderators het niks ges? nie....dis 'n varswater PAPGOOI site....ons doen nie die spesie hengel ding nie. Paar provinsiale en kompeterende hengelaars reg oor die land wat kan help as julle hulp nodig het. Mods, julle kan die post delete as die noem van die hengelforum verkeerd is.......

www.papgooianonymous.com

Re: Hengel site - www.papgooianonymous.com

Posted: Mon Dec 10, 2012 12:26 pm
by Goose
thanx deeg ek ga sommer da ook join

Re: Hengel site - www.papgooianonymous.com

Posted: Mon Dec 10, 2012 12:27 pm
by Jakkalsgat
Deeg

Nou het jy nie gedink nie.

Re: Hengel site - www.papgooianonymous.com

Posted: Mon Dec 10, 2012 1:07 pm
by Lourens Potgieter
Ek is moderator daar......as hy by die GO van Goose kom dan delete ek sy user id..... :police:

Re: Hengel site - www.papgooianonymous.com

Posted: Mon Dec 10, 2012 1:08 pm
by Lourens Potgieter
EN ek kom post sy email adres hier, dan kan almal vir hom junkmail stuur..... ;D

Re: Hengel site - www.papgooianonymous.com

Posted: Mon Dec 10, 2012 7:02 pm
by visstok
Goeie werk Deeg!!! Manora!!!

Groete Alex

Re: Hengel site - www.papgooianonymous.com

Posted: Tue Dec 11, 2012 6:41 pm
by Bunz
Goeie dag

Plaas jy nooi eers voor jy gese het dan kon jy als gekry het.

Groete Nicky

Re: Hengel site - www.papgooianonymous.com

Posted: Fri Jan 25, 2013 6:03 pm
by KDB
Ek is ook lid van die papgooi forum en geniet dit baie. Kyk gerus daarna. Baie om te leer aangaande varswater hengel.