Page 1 of 1

JEEP Bende

Posted: Fri Dec 07, 2012 12:27 pm
by FHM
2012 Jeep Wrangler Rubicon 3.6 V6
DHOC / 24 V / EFI
290 hp / 216 kW
353 N?m of torque at 4,300 rpm

Myne is net silver met regterhand stuur natuurlik! ;D

Komaan JEEP manne dat die bende groei! ;)

Re: JEEP Bende

Posted: Fri Dec 07, 2012 1:02 pm
by Gideon@1
Willys jeep 1943/4 CJ 2A.

80% oorspronklik, het nog sy tweedew?reld oorlog USA koperplaatjie met nommer op asook 'n paar koe?lgate.

Eendag as ek groot is sal ek hom tot sy volle glorie restoureer.

Groete
Gideon@1

Re: JEEP Bende

Posted: Fri Dec 07, 2012 1:15 pm
by FHM
Gideon@1 wrote:
Willys jeep 1943/4 CJ 2A.

80% oorspronklik, het nog sy tweedew?reld oorlog USA koperplaatjie met nommer op asook 'n paar koe?lgate.

Eendag as ek groot is sal ek hom tot sy volle glorie restoureer.

Groete
Gideon@1
Ek het n maatjie gekry !!! ;D
Gideon Jeep is Jeep man, het jy n foto dalk?

Re: JEEP Bende

Posted: Fri Dec 07, 2012 1:32 pm
by Gideon@1
FNM

Ongelukkig nie. Sal foto's neem en plaas.

Interessant, die Willys kom van Namibi? (Toe dit nog Suidwes was) af.

My oupa het 'n plaas gehad naby Omaruru, plaas se naam is Ongariwanda no 31.

Die jeep het sy diens in Noord Afrika gedoen en toe so deur die jare sy pad tot op Omaruru gevind.

Van die lekkerste speelgoed wat daar is.

Groete
Gideon@1

Re: JEEP Bende

Posted: Fri Dec 07, 2012 1:53 pm
by Gideon@1
Hier is 'n paar foto's soos hy moet lyk.
Ek moet immers nog 'n bietjie "grootword"

[img width=560 height=350]http://i1278.photobucket.com/albums/y50 ... 76f0a8.jpg[/img]

[img width=560 height=350]http://i1278.photobucket.com/albums/y50 ... 12b8b6.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1278.photobucket.com/albums/y50 ... 810440.jpg[/img]

Die kleur sal verskil en daar sal ook 'n paar noodsaaklike toebehore bygesit moet word..

Kan nie wag om groot te word nie ;D ;D

Groete

Re: JEEP Bende

Posted: Fri Dec 07, 2012 1:59 pm
by FHM
Die f@@ken ding is dan spotless!!!
Hel dis mooi !!!
Daai gaan n heelike speelding word hoor!

Ek weet nie of ons vroer al mekaar raakgesels het hierop nie, maar is Johnnie en Oom Johan van Rensburg van Ongariwanda Hunting Safaris familie van jou?

Re: JEEP Bende

Posted: Fri Dec 07, 2012 2:08 pm
by Gideon@1
Netso!!

Dink oom Johan se pa en my oupa was broers. Ongariwanda was in twee dele, No 31 en No 32. my oupa het No 31 gehad en later aan Oom Johan hulle verkoop. As ek reg kan onthou was dit in die vroe? 80's.

Ek was bevoorreg om laasjaar op Ongariwanda te gaan kuier. Daar is sulke groot doleriet koppe, pragtig!!

Sal weer wil gaan kuier en die ou Familiebande weer optel.

Groete

Re: JEEP Bende

Posted: Fri Dec 07, 2012 2:15 pm
by FHM
Gideon@1 wrote: Netso!!

Dink oom Johan se pa en my oupa was broers. Ongariwanda was in twee dele, No 31 en No 32. my oupa het No 31 gehad en later aan Oom Johan hulle verkoop. As ek reg kan onthou was dit in die vroe? 80's.

Ek was bevoorreg om laasjaar op Ongariwanda te gaan kuier. Daar is sulke groot doleriet koppe, pragtig!!

Sal weer wil gaan kuier en die ou Familiebande weer optel.

Groete
Stuur my gou jou e-mail address - myne is francois dot maree at areva dot com

Re: JEEP Bende

Posted: Fri Dec 07, 2012 2:54 pm
by Gideon@1
FHM,

Epos gestuur.

Gideon@1

Re: JEEP Bende

Posted: Thu Dec 13, 2012 1:32 pm
by FHM
Ek ook... ;D

Het so paar foties aangeheg om jou herinneringe te gee ;)

Re: JEEP Bende

Posted: Tue Dec 18, 2012 3:08 pm
by Delrico
Fanie

My swaer was eenkeer oppad terug van Namibie in sy Jeep Grand Cherokee V8. Was vrek lig op brandstof want hy was deur 'n Land Cruiser al die pad deur Botswana huistoe gesleep.

Hy ry nou 'n Ford Wrangler.

Groete

Delrico