Page 1 of 1
Bewyse van die helper
Posted: Thu Dec 06, 2012 8:11 pm
by James Wilson
Manne, ek hoop julle kan die foto mooi sien, die trailcam het sommer n paar fotos geneem van die gesin en die helper. Ek sien veral die groennes is lief om te ontken dat jakkalse n helper gebruik. N jakkals paar sal nooit n ander volwasse jak by hul kleintjie toelaat nie. Hier kan nou mooi die sinergie gesien word. Terloops, ek wys die foto vir die boer, maar raak so n groot man vir jou ontstelt
[img width=560 height=420]
http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... /image.jpg[/img]
Re: Bewyse van die helper
Posted: Thu Dec 06, 2012 8:29 pm
by MEESTER
het nou net saam met James verby daardie pos gery toe daar n groot jakkals uitspring. so rukkie daar rondgeloop om te kyk waar ons n voorsit stoel vir die varke kan wegesteek toe begin die jakke daar op ons skreeu. skat dit was so 9 jakke.
Re: Bewyse van die helper
Posted: Fri Dec 07, 2012 4:22 pm
by johann
James dit mos 'n paar note wat daar rondloop, jy sal moet gaan gatskoonmaak!!
Groete Johann
Re: Bewyse van die helper
Posted: Fri Dec 07, 2012 4:42 pm
by BLOK
MEESTER wrote:
het nou net saam met James verby daardie pos gery toe daar n groot jakkals uitspring. so rukkie daar rondgeloop om te kyk waar ons n voorsit stoel vir die varke kan wegesteek toe begin die jakke daar op ons skreeu. skat dit was so 9 jakke.
En toe skiet julle seker nie eers daai een jakkals en probeer die ander inroep nie. Daai groot beer vark moet julle net onthou hy is die teelvark en sy kop is reeds geresiveer vir tussen kerfees en nuwe jaar.