Page 1 of 2
Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 3:34 pm
by Geno
Die by 'n ander forum geleen, nogal 'n interessante onderwerp!
Die onderwerp help ander om dalk 'n "patroon" te sien van probleme in sekere fabrikate.
Ook lekker vir navorsing oor ander voertuie.
Fabrikaat: Isuzu KB300 LX Dteq extended cab 2x4.
Jaar: 2008
ODO lesing: 138,000km
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: 10.42/100km met tralies en skietstoel. 9.1l/100km ongelaai.
Probleme: Injectors+pomp op 80,000km
Fabrikaat: Toyota
Model: Hilux 3.0 D4d S/C 2x4
Jaar:2010
ODO Lesing: 78,000km
Modifikasies: Plug-n-Play chip.
Brandstof verbruik: 9.7l/100km met tralies en canvas canopy
Probleme: Geen
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 3:55 pm
by 1250bandit
Fabrikaat: Mazda
Model: BT 50 3.0 CRD Auto
Jaar:2009
ODO Lesing:
Modifikasies: Niks
Brandstof verbruik: 9.7l/100km
Probleme: 2x Ratkaste. 3x Diwwe (differentiaal spelling hahahaha) 2x Sideshafts en seels, 3x Diff lock herstel, 3x Driveshafts
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 4:09 pm
by Wouter Roets
Fabrikaat: Toyota
Model: Hilux Extended cab 4x4
Jaarmodel: 2012
Odolesing: 28 500km
Modifikasies: Diesel Torque chip
Dieselverbruik: 9,3L/100km
Probleme: Geen
Fabrikaat: Toyota
Model: FJ Cruiser 4.0L V6 Petrol
Jaarmodel: 2012
Odolesing: 11000km
Modifikasies: SAC Unichip
Petrolverbruik: 14,4L/100km
Probleme: Geen
Fabrikaat: Toyota
Model: Land Cruiser 200 4.5L V8
Modifikasies: Diesel Torque Chip, Old Man Emu suspensie
Jaarmodel: 2012
Odolesing: 6000km
Dieselverbruik: 13,2L/100km
Probleme: Geen
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 4:12 pm
by Chevvy SS
Demmit Wouter, jy ry met R1,8 miljoen se goed!
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 4:17 pm
by savage(P Coetzer)
Fabrikaat: Toyota
Model: Extended cab 2wd
Modifikasies: susp spacers
Jaarmodel: 2012
Odolesing: 27000km
Dieselverbruik: 9.7L/100km
Probleme: Geen
Fabrikaat: isuzu
Model: extended cab 250 dteq
Modifikasies: geen
Jaarmodel: 2008
Odolesing: 127000km
Dieselverbruik: 9.9L/100km
Probleme: cab mounting rubbers 15000km, briek callipers 30000km en op 75000km. dieselpomp 75000km en hy begin nou weer pla.....
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 4:24 pm
by BRNO (Pierre)
Fabrikaat: Toyota
Model: Hilux D/4D DC
Modifikasies: Dastek Uni Chip
Jaarmodel: 2005
Odolesing: 27500km
Dieselverbruik: 8.8L/100km
Probleme: Geen
Slegs twee koppelaars vervang a.g.v. wear and tear
Fabrikaat: Toyota
Model: Fortuner 3.0D/4D
Modifikasies: Geen
Jaarmodel: 2009
Odolesing: 122000km
Dieselverbruik: 10L/100km
Probleme: Geen
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 4:41 pm
by Jakkalsgat
Chevvy SS wrote:
Demmit Wouter, jy ry met R1,8 miljoen se goed!
Dis oraait Chevvy hy ry nie met almal gelyk nie

Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 4:43 pm
by Chevvy SS
Ludwig wrote:
Fabrikaat: Toyota
Model: Hilux 2.7 VVTi DC
Modifikasies: Geen
Jaarmodel: 2010
Odolesing: 27 000
Petrolverbruik: 8l/100km
Probleme: Ratkas opgepak op 8000km. Toyota het vervang met nuwe een.
Luddie, julle Toyota manne se somme is vrek ver optimisties (verkeerd!) Daai 2.7's gee nie 6km/l op 130km/h nie!
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 4:55 pm
by BLOK
Fabrikaat: Mazda
Model: BT 2.6 Petrol 4x4 S/Cab
Modifikasies: Vinyl op die dak.
Jaarmodel: 2011
Odolesing: 20 000
Petrolverbruik: 6.1km/l
Probleme: Die brandstof verbruik. hahaha
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 5:22 pm
by G-force
Fabrikaat:Toyota 200 series Land Cruiser V8 Petrol
Jaar:2010/2011
ODO lesing:50000km
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik:6,5km/L en as ek sleep baie minder.
Probleme:Propshaft backlash en 90L tenk te klein.
Fabrikaat:Toyota Land Cruiser Bakkie 4,5EFI
Jaar:2009
ODO lesing:160 000km
Modifikasies:Van Der Linde Heads and cams etc
Brandstof verbruik:6km/L en as ek sleep baie minder.
Probleme:Geen
Fabrikaat:Toyota Prado V6 Petrol
Jaar:2007
ODO lesing:160000km
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik:8km/L en as ek sleep baie minder.
Probleme:Geen
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 5:36 pm
by Cobus(Cobb)
Nou wanner sit julle manne 'n ding op met bietjie myle, julle woeries is nog nat nuut.
2001 Ranger
ODO: 393610
Modifikasie:geen
Brandstof:9km\L
Pobleme:
2 x gearbox
1 x diff(my skuld, difflock aanvergeet tussen Vaaldam en Parys)
3 x propshaft
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 6:52 pm
by Yalair
Wouter
Hoe kry jy daai verbruik op die v6, myne het chip in + de graaf pyp en ek kry 20/100
Re: Voertuig Info
Posted: Thu Dec 06, 2012 7:51 pm
by Danie Lombard .243
2008 Mazda BT 50 2,6i petrol 4wd single cab (G6 75 Mitsubishi engine, almal dink dit is 'n Mazda maar is nie)
106000km
standaard
op die oop pad 8,8 tot 9,5 km/l @3000 rpm (vinniger en die outjie raak dors)
geen klagtes, probleme
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 8:45 am
by Varminter-308
More manne
Fabrikaat: Toyota
Model: Hilux 3.0 D4D
Modifikasies: Geen
Jaarmodel: 2010
Odolesing: 164500
Petrolverbruik: 11.6km/L (N maand se avg.)
Probleme: Geen
[img width=560 height=420]
http://i1287.photobucket.com/albums/a63 ... WA0000.jpg[/img]
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 8:55 am
by Eugene
Fabrikaat: Isuzu KB300 LX D single cab 2x4.
Jaar: 2007
ODO lesing: 89,000km
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: 8.9l/100km ongelaai.
Probleme: Geen
Fabrikaat: Isuzu KB300 LX Dteq dubble cab 4x4.
Jaar: 2011
ODO lesing: 31,000km
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: 9.2l/100km ongelaai.
Probleme: Geen
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 9:32 am
by Chevvy SS
[quote="Varminter-308"]
More manne
Fabrikaat: Toyota
Model: Hilux 3.0 D4D
Modifikasies: Geen
Jaarmodel: 2010
Odolesing: 164500
Petrolverbruik: 11.6km/L (N maand se avg.)
Probleme: Geen
(Petrolverbruik: 11.6km/L (N maand se avg.)
Varminter, ry jy 80km/h?
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 9:37 am
by Varminter-308
Nee Chevvy
Vir een of ander rede is my bakkie baie lig op diesel.
Die beste was 12.5 km/l oppad Tolwe to teen 125km/h speed cruise.
As ek trailer vol vleis sleep kry ek so 8 - 9 km/L
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 9:40 am
by Chevvy SS
Fabrikaat: Mazda
Model: BT50 DCab 4x4
Modifikasies: SAC Plug 'n Play+ groter intercooler (145kw, 480 Nm)
Jaarmodel: 2008
Odolesing: 101 000
Petrolverbruik: 9km/l op 120 km/h (ligvoet ry), 7.8 km/l@ 140km/h +
Probleme: Ratkas (onder waarborg), propshaft universal joint (waarborg)
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 10:42 am
by Hugov
Fabrikaat: Toyota
Model: SFA Hilux D/Cab 4x4
Modifikasies: V8 4.0 Lexus 1UZ-FE engine, Ironman suspensie, 140 Liter long range tanks
Jaarmodel: 1991
Odolesing: 230 000
Petrolverbruik:6.0 km/L of dit 80 km/h of 200km/h is

Probleme: Brieke moet opgradeer word
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 12:17 pm
by hencohugo
Fabrikaat: Toyota
Model: Hilux 4.0 A/T D/Cab 4x4
Modifikasies: Kosie Swanepoel het hom ge-chip
Jaarmodel: 2006
Odolesing: 150 000km
Petrolverbruik: Dorp = 5km/lt / langpad = 7km/lt
Probleme: Geen
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 12:34 pm
by Carl
Fabrikaat: Subaru
Model: Forester XT 09
Modifikasies: Het dit nie nodig nie!

169kw
Jaarmodel: 2009
Odolesing: 105 000km
Petrolverbruik: Mooi ry 10.5km/l, as jy hom brand moet jy nie vra!
Probleme: Geen
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 12:43 pm
by Jan Nel
Fabrikaat: Toyota
Model: Land Cruiser 4.5l P/U
Jaar:2009
ODO Lesing: 113 000km
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: +-5.3km / l
Probleme: Geen - behalwe 180 l branstoftenks te klein - 960km maks!
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 1:14 pm
by PaulM
Fabrikaat: Toyota
Model: Land Cruiser 105GX Stasiewa
Jaar:2000
ODO Lesing: 243 000km
Modifikasies: Baie
Brandstof verbruik: +-4.5km / l
Probleme: Geen - behalwe natuurlik die ou se slegte drinkgewoontes!
Re: Voertuig Info
Posted: Fri Dec 07, 2012 5:47 pm
by Marc
Fabrikaat: Toyota 2.7 VVTI DB kajuit
Jaar: 2010
ODO lesing: 70000km
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: 5.4 km/l +- 300kg vrag altyd op.
Probleme: Geen, die is my response en ken nie Genade nie, word gehammer elke keer wat die knormoer praat
Fabrikaat: Mazda CX 7 DISI All wheel
Jaar: 2008
ODO lesing: 190,000km
Modifikasies: Niks / Nada
Brandstof verbruik: 6km/l dorp 8km/l pad, ek kan nie net 120 ry nie sorry

Probleme: Drywer veiligheidbeld knip deel vervang R700, moes al bande vervang

Re: Voertuig Info
Posted: Sat Dec 08, 2012 9:09 am
by Johan Reyneke
Ek sien die mense hier rond hou nie van Nissan nie. My eggenoot ry egter een
Fabrikaat: Nissan Hardbody - 3.0TD Double Cab
Jaar: 2006
ODO lesing: 295000+-km (Wat Speedo Wys)
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: 8,5/l +-(Meestal Dorp want sy is eindoms agent)
Probleme: Ratkas op 230000km vervang en van daar is die speedo nie baie akkuraat nie.(GPS wys 500km dan gee speedo 400)