Page 1 of 1

Subaru Bende

Posted: Thu Dec 06, 2012 2:50 pm
by Carl
Ek weet dis nie die offisi?le SA Jag voertuig nie maar wie op die forum is Scooby manne. Dis amper Toyota (30% aandeel) maar net die slimmer keuse ;D

Forester XT

Re: Subaru Bende

Posted: Thu Dec 06, 2012 3:24 pm
by 1250bandit
Het so paar jaar terug 'n scooby gery. Myne was 'n WRX Impreza dit was 'n fantastiese voertuig!!

Re: Subaru Bende

Posted: Tue Dec 11, 2012 10:02 am
by Remingtonfrans
ek ry die Imreza 1500 hatch. Geniet hom baie maar my volgende voertuig is maar weer 'n bakkie!

Re: Subaru Bende

Posted: Tue Dec 11, 2012 11:22 am
by Dawie Malan
Nie geweet daar is Hindoes op di? forum ook nie.

:D ;D :D ;D :D ;D

Dawie

Re: Subaru Bende

Posted: Tue Dec 11, 2012 8:33 pm
by Drenalinjunkie
Ek het n Forrester en dis loshande die lekkerste voertuig wat ek nog ooit besit het. Moet se daar is nie n bakkie wat by hom op n grond pad bly nie. Hy doen oom redelik goed op n 4x4 baan.

Re: Subaru Bende

Posted: Fri Dec 28, 2012 7:52 am
by Carl
Dawie Malan wrote: Nie geweet daar is Hindoes op di? forum ook nie.

:D ;D :D ;D :D ;D

Dawie
:o ek sal maak of ek dit nie verstaan, nee eintlik verstaan ek glad nie wat jy bedoel. :-\