Page 1 of 1

Re: Rudolph Optics - New Varmint Series

Posted: Thu Nov 29, 2012 10:29 pm
by Trevor
Baie mooi!

Re: Rudolph Optics - New Varmint Series

Posted: Sun Dec 02, 2012 8:46 pm
by PJS
Ek hoor baie goeie goed van die glas, maar ek wil graag n foto van die kruishaar sien. Waar kan ek een te sien kry sonder om deur die scope te kyk?
Mooiloop
PJ

Re: Rudolph Optics - New Varmint Series

Posted: Sun Dec 02, 2012 10:30 pm
by Trevor
Sy website wys die verskillende kruise

Re: Rudolph Optics - New Varmint Series

Posted: Mon Dec 03, 2012 9:03 am
by PJS
Trevor wrote: Sy website wys die verskillende kruise
Almal behalwe die T3. Ek het verkeerd gepost. Moes ges? het dis hy wat ek wil sien.
Mooiloop
PJ