125gr in .38 Snubbie
Posted: Thu Nov 29, 2012 10:57 am
Goeie Dag.
Ek het Frontier se 125gr CMJ wat ek wil gebruik vir plinking. Ek wil dit
vir my Snubbie laai. Ek gaan MP200 gebruik (want dis wat ek nou het).
Het iemand dalk vir my n ligte begin lading, ek is nie geworry
oor die spoed nie, en ek wil nie die rewolwer (en myne) se bearings los skut nie.