Page 1 of 1

Het iemand al hierdie kaarte getoets?

Posted: Wed Nov 28, 2012 12:30 pm
by Gideon@1
Dag s?

Ek het op hierdie "hulpmiddels" afgekom en net gewonder of van die lede dit al getoets het.

[img width=339 height=480]http://i1278.photobucket.com/albums/y50 ... 98d6b6.jpg[/img]

[img width=339 height=480]http://i1278.photobucket.com/albums/y50 ... b41ad6.jpg[/img]

Die een is vir persone wat links skiet en die ander vir regs.

Groete
Gideon

Re: Het iemand al hierdie kaarte getoets?

Posted: Wed Nov 28, 2012 1:52 pm
by THOMAST
Dis van toepassing op handwapen skiet. Maak sin.

Re: Het iemand al hierdie kaarte getoets?

Posted: Thu Nov 29, 2012 9:45 am
by Gideon@1
Thomast

Baie dankie! Nou weet ek ook.

Groete

Re: Het iemand al hierdie kaarte getoets?

Posted: Fri Nov 30, 2012 7:55 pm
by Pvdw
Hy werk fantasties vir handwapen skiet. Ek het baie verbeter met dit.

Peet

Re: Het iemand al hierdie kaarte getoets?

Posted: Fri Nov 30, 2012 9:34 pm
by grumpy
Ek het die vir geweer skiet. Wys presies waar jy fout maak.

Re: Het iemand al hierdie kaarte getoets?

Posted: Mon Dec 03, 2012 8:48 am
by Jassie
Grommie

Hoe verskil die geweer een van die een hierbo vir die handwapen?

Groete
JAS

Re: Het iemand al hierdie kaarte getoets?

Posted: Mon Dec 03, 2012 9:33 am
by Gideon@1
Hallo

Hier is link wat nogal baie help.

http://www.youtube.com/watch?v=L880L-uM5WQ

Groete
Gideon

Re: Het iemand al hierdie kaarte getoets?

Posted: Tue Dec 04, 2012 7:22 am
by Christiaan
Hallo,

Dankie vir die video en kaarte, ek sukkel nou al lank om my groeperings perfek te kry. Wat hulle se maak sin, gaan dit bietjie uitprobeer.

Christiaan