Page 1 of 1

Help me Guess The Weight

Posted: Mon Nov 26, 2012 11:24 am
by Frikkiedbr
Hi all caught this monster last weekend in the shallows.

I tried to use my 40Kg scale but I think the barbel broke it as it just showed 0.0kg.

Hopefully the experts can give an educated guess.

Pics to follow:












































[img width=560 height=420]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... G_0834.jpg[/img]













This Monster measured about 25mm long

















[img width=560 height=420]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... G_0833.jpg[/img]

;D ;D ;D ;D ;D :D :D ;D ;D

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Mon Nov 26, 2012 11:40 am
by VdWalt
Grapgat!  ;D

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Tue Nov 27, 2012 6:42 pm
by Pvdw
Frikkie voer daai ding gemaalde lewer en sien hoe lyk hy oor 'n jaar :o :o  Kan nie glo hoe vinnig hulle groei nie.

Peet

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Tue Dec 11, 2012 9:17 pm
by Bunz
Dag se

Dog ek nou ek gaan n mase baber sien.

Groete Nicky

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Tue Dec 11, 2012 9:31 pm
by johnny
Frikkie

0,00040 gram  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

groetnis

Johnny

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Wed Dec 12, 2012 8:56 am
by visstok
Ek het eenkeur so groot baber gevang, ons kon hom nie afneem nie, hy was te swaar vir die film, film het geskeur!!!!

Groete Alex

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Wed Dec 12, 2012 9:02 am
by Lourens Potgieter
Frikkie, die ouens het een keer liga gehengel in die Vaaldam. Was 'n MOEILIKE dag.....van daai manne gaan toe vir baber, boerstrop met P7 gewig, trossies wurms op elke hoek......daar is manne wat daai lood 200 meter in die dam laat val. Elk geval, een ou vang toe DIEP 'n babertjie van onder 10 gram......pienk en deurskynend...en dit daar binne!!Ek kan nie jou pic sien nie maar dis seker iets soortgelyks??

PS:daai ou het daai dag met daai klein vissie zone gewen. Was lank by Leon's in 'n visbak....

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Wed Dec 12, 2012 11:56 am
by Frikkiedbr
Ja nee Lourens ek ken van daai ouens wat sover kan gooi. En van my vriende gooi daai lood sover.
Ons was een keer daar by Vaalkopdam en 'n man roei sy aas uit en die pel van my gooi net so lanks hom in dat
daai man amper uit die cano val van die skrik. Hy was aan wal toe my vriend al 'n vis aan die lyn het.

Dit is ook waar wat jy daar s? so klein vissie kan 'n groot prys wen.  ;D ;D

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Wed Dec 12, 2012 6:55 pm
by johnny
Visstok

Ja het self so n grote gevang hulle moes die foto in vervogverhale in rapport sit so groot was hy.

groetnis

Johnny

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Wed Dec 12, 2012 7:57 pm
by visstok
Johnny, dis amper soos daai kabeljou wat ek verlede jaar gevang het. Hy was te groot om te dra, toe slag ek hom maar daar op die strand. Was sommer en vrek warm. Ekt eerste sy kop afgesny en toe binne sy bek gesit vir koelte en die vleis bewerk en stuk stuk werg gedra. Ekt al sy skubbe gehou, vier huise se dakke geteel met daai skubbe!

Groete Alex

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Wed Dec 12, 2012 9:27 pm
by johnny
Visstok

Wragtig dis die beste visserman storie wat ek nog gehoor het, my pap gelag

groetnis

Johnny

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Wed Dec 12, 2012 9:45 pm
by visstok
Johnny

Ekt vir 5jaar in n hengelgerei winkel gewerk, baie sulke stories gehoor. Snaak hoe party mense sulke stories vir jou as die waarheid probeer vertel!

Een ding wat my kwaad gemaak het, n ou wou eenkeur n karp by ons kom weeg wat hy gevang het. Toe hy daar aankom, was dit nie n karp nie, maar n 7.3kg grootbek geelvis. Was lekker vies vir die oningelugte man wat so mooi vis viskoekies wou maak!

Groete Alex

Re: Help me Guess The Weight

Posted: Wed Dec 12, 2012 10:32 pm
by johnny
Visstok

Ja ons sien dit baie hier by die see met die groot verskeidenheid vis, veral die valies( skuus manne) koop enige vis by die ski boot al is dit n endangered spesie , want hulle ken nie die verskil.

groetnis

Johnny