Page 1 of 1

Soek asb. hulp met motiveringsbrief vir Ruger 270 lisensie aansoek!!!

Posted: Tue Nov 20, 2012 8:38 pm
by darrie
Goeienaand Almal!!!! Ek soek asb. hulp met 'n motiveringsbrief om aansoek te doen vir my Ruger 270. Kan iemand asb. my help. Groete en Dank

Re: Soek asb. hulp met motiveringsbrief vir Ruger 270 lisensie aansoek!!!

Posted: Tue Nov 20, 2012 8:41 pm
by Jakkalsgat
Darrie

Kyk onder die ledelys en soek vir Jagters reg motivering , dis wat hy doen.

Groete
Jaco

Re: Soek asb. hulp met motiveringsbrief vir Ruger 270 lisensie aansoek!!!

Posted: Tue Nov 20, 2012 9:24 pm
by Marc
Jakkalsgat wrote: Darrie

Kyk onder die ledelys en soek vir Jagters reg motivering , dis wat hy doen.

Groete
Jaco
Sien die man is hoeka hier bedrywig. Stuur hom gou n PMĀ  ;)

Re: Soek asb. hulp met motiveringsbrief vir Ruger 270 lisensie aansoek!!!

Posted: Wed Nov 21, 2012 10:00 am
by darrie
More Jakkelsgat

Ek sal nou dadelik kyk!!! Baie Dankie vir die hulp.