Page 1 of 1
'n Paar teelbokke
Posted: Mon Jun 28, 2010 8:39 pm
by Mac
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Mon Jun 28, 2010 8:53 pm
by Boertjie
Niemand sal kan se hy het nie die tags gesien nie!
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Mon Jun 28, 2010 11:05 pm
by Francois Marais
Graham
I do know a lot of his material are from Namibia, near Aranos. These are some beautiful Springbuck, even by Namibian standards. Here by us the Springbuck tends to get smaller as well, and I think it is due to shooting them too young, those Springbuck in your photos are no one younger than 5 years, no Springbuck will reach those maturity in three years.
Nice photos, good work.
Keep well
Francois
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Mon Jun 28, 2010 11:31 pm
by MEERKAT
Graham
Het gedurende 2008 jaar springbok ramme by Julian gekry.
Lewendige gewig 50kg+
Het my bedenkinge gehad oor die aanpasbaarheid van die bokke maar die bokke het ongelooflik goed aangepas.Kan die man se bokke werklikwaar aanbeveel indien mens jou bokke se grote wil verbeter.
Knou goggas af
MEERKAT
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Tue Jun 29, 2010 7:29 am
by Geno
Ek sal wat wil gee om so 'n ram te jag!

Wat sal so bok kos om te jag?
Groete,
Eugene
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Tue Jun 29, 2010 10:31 am
by Mac
Francois,
Those buck are all younger than 3 years, even the 17" one with the curl.
Eugene,
Hy skiet 14 en 15" bokke uit vir biltong in die teel kampe om die geselekteerde ramme kans te gee, bel hom en vra, daar was so paar laaities daar die naweek ook, 6 tot 10jaar oud om hulle eerste bokke te skiet, 4 van hulle het by en oor die 15" bokke geskiet.
Hy het heel groot gemsbokke ook, een teel bul is oor 44"
Edit: Francois & I have been discussing age, so I phoned Julian to confirm. The buck with the green tags is 6 years old, sorry, my mouth was quicker than my brain, the other two rams are both between 3 and 4 years old, not yet a full 4 years. Feed subsidised with lick and lucerne in the first 2 years to speed up selection for genetic potential.
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Tue Jun 29, 2010 6:40 pm
by Geno
Thanks Mac,
I e-mailed him, hopefully he can accommodate me!
Regards,
Eugene
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Thu Jul 01, 2010 11:35 pm
by theedge
Bloed maar dit is mooi bokke. Gaan so oor 3weke bietjie swartwb en springbokke skiet hoop ek kry so outjie
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Fri Jul 02, 2010 1:46 am
by Francois Marais
Gentleman Mac
Thanks for clearing that one up.
Keep well
Francois
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Fri Jul 30, 2010 8:02 pm
by tobie
ek weet nie wat om te se nie.............

dit is bokke daai.as ek nou n teel ram wil aan skaf wat sou hy kos?en watter tyd van die jaar pas hule die beste aan?
die grootse spring bok wat ek geskiet het was 32kg,maar hy was oud en het n hawer land gehad.dit was 13jaar terug.by my pa.ek het trek bokke....n groot ram 17kg aan die hak
tobie
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Fri Jul 30, 2010 9:31 pm
by Ponkie
Hallo almal
Is die horings wat terug krul 'n algemene verskynsel by slegs Suid wes bokke, of is dit maar 'n springbok se ding as hy net oud genoeg raak?
Ons het verlede jaar in Mei springbokke by Hans Greeff naby Beervleidam gevang. Amper my Pa se fiets afgeskryf met 'n springhaasgat!!!

Die oom het in 2005 25 bokke uit Suid wes in 'n kamp gesit en gelos tot Mei 2009 wat hulle so rondom 80-90 was. Daar het ek met die fiets ook 'n hele paar ramme gevang wat se horings soos die een met die groen tags s'n gelyk het.
EN nog 'n mite wat ek gehoor het, moet my asseblief nie kastreer as ek heeltemal verkeerd is nie, maar hulle se dat die GROOT ramme, m.a.w. daardie met die 15" horings nie meer die ooie dek nie, maar slegs die jong rammetjies, wat die eintlike telers is, uit die trop hou...

Is dit waar of net 'n bog storie?
Groete
Ponkie
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Sat Jul 31, 2010 4:00 pm
by Tiny
Hallo Almal..
Joh, maar dit is darem mooi..
Op watter ouderdom is 'n springbok op sy beste.. M.a.w. wanneer begin hy weer agter uit gaan? Ek wil bv. nie 'n stok ou ram skiet, maar dan weeg hy net 15kg omdat hy te oud is nie.
Groete
Tiny
Re: 'n Paar teelbokke
Posted: Mon Nov 01, 2010 6:54 pm
by Stefan764
Liefste doner.........
Ek het nou amper in my broek gek _ _ (en dis nou nie tjorts nie....)
Sal self baie graag die voorreg wil he om so n rammetjie plat te trek....
Stef