Page 1 of 1
wildfire klanke nommering
Posted: Thu Nov 15, 2012 10:10 am
by cassie_calvinia
nommer 'n mens die wildfire se klanke ook, 000, 001, 002 ens?
Re: wildfire klanke nommering
Posted: Thu Nov 15, 2012 10:18 am
by Geno
Cassie,
Ja, die nommering is 000, 001, 002, 003 etc.
Gebruik Foxpro Programming Utility.
http://www.gofoxpro.com/labelutil.exe
Re: wildfire klanke nommering
Posted: Thu Nov 15, 2012 10:26 am
by cassie_calvinia
dankie. sal try daai program gebruik. het al probeer, maar nie reggekry nie.
Re: wildfire klanke nommering
Posted: Thu Nov 15, 2012 6:16 pm
by Ponkie
Casman
Ek het ook altyd die program gebruik met my Wildfire, deesdae kom ek glad nie reg nie. Nou nommer ek die klanke manually soos wat Geno nou vir jou gese het.
Groetnis
Ponkie
Re: wildfire klanke nommering
Posted: Fri Nov 16, 2012 9:17 am
by cassie_calvinia
het die program uitgefigre. dit gaan lekker maklik werk, veral vir sortering van klanke.
hoe ver van die wildfire op?
Re: wildfire klanke nommering
Posted: Fri Nov 16, 2012 9:37 am
by Geno
Cassie,
Hy's maar dieselfde as 'n Spitfire as dit kom by opvangs. Lig hom so 1.2m van die grond af, en hy haal gemaklik 120+m
Re: wildfire klanke nommering
Posted: Fri Nov 16, 2012 9:45 am
by cassie_calvinia
ek het 'n lekker tripod.
dankie maat