Page 1 of 1
klanke op wildfire
Posted: Thu Nov 15, 2012 6:42 am
by cassie_calvinia
hoefeel klanke kan op die wildfire gestoor word?
Re: klanke op wildfire
Posted: Thu Nov 15, 2012 6:59 am
by PJS
Cassie
As ek reg kan onthou is dit 200.
Mooiloop
PJ
Re: klanke op wildfire
Posted: Thu Nov 15, 2012 7:08 am
by cassie_calvinia
ja, dis reg. het gou op you tube gekyk. dankie
Re: klanke op wildfire
Posted: Thu Nov 15, 2012 9:11 am
by Arno Pienaar
Hy kan 200 klanke vat
Mooiloop
Pienaar
Re: klanke op wildfire
Posted: Thu Nov 15, 2012 12:08 pm
by Flip15
Dit is dalk n dom vraag maar hang dit nie af hoe groot die klanke is nie OF mAak dit nie saak nie.
Groete Flip
Re: klanke op wildfire
Posted: Thu Nov 15, 2012 12:23 pm
by Skolla
Ek is nou op gevaarlike terein want wat ek weet van hierdie goed is gevaarlik maar die kaartjies is baie groter as die klanke wat jy opsit vir gebruik, want ek stoor sommer al my CD's ook op dieselfde kaartjie.
Re: klanke op wildfire
Posted: Thu Nov 15, 2012 8:09 pm
by Flip15
Danki oom. Het so iets gedink maar was nie doodseker nie.
Groete flip