Page 1 of 1

Vaste vergroting of nie?

Posted: Wed Nov 14, 2012 7:44 pm
by grumpy
Wat gaan die beste werk op 375? Vaste vergroting of nie?

Wat stel jy voor?

Re: Vaste vergroting of nie?

Posted: Wed Nov 14, 2012 9:25 pm
by tripodmvr
Ek het Burris 3x9x40 op my 375 H&H. Werk mooi - help vir daai v?r gooi na die springbokke met die 200 Impalas.

Re: Vaste vergroting of nie?

Posted: Thu Nov 15, 2012 6:24 am
by DWB
Ek sekondeer oom Driepoot.

Gaan vir iets in die 3-9 of 2.5-10 Klas

Re: Vaste vergroting of nie?

Posted: Thu Nov 15, 2012 6:38 am
by grumpy
Dankie, wardeer die advies.

NB: Vrou koop een vir my vir Kersfees!! Ek verjaar ook in Desember so ek score lekker!!! ;D

>:(