Page 1 of 1

SWAROFSKI Z6 ?

Posted: Wed Nov 14, 2012 2:18 pm
by Yalair
Het enige iemand so scope, hoe is hulle geld werd ens ens???  ek kyk na 3-18x50 II BT turret gen 2 vir my 300WSM en dan die 1.7-10x42 L 4A vir 375 Ruger

Groete

Ben

Re: SWAROFSKI Z6 ?

Posted: Wed Nov 14, 2012 6:21 pm
by Koos Barnard
Yalair
Jy sal seker maar dit wat ek hier skryf met 'n knippie sout neem want ek verkoop mos die goed. Al wat ek kan s? is, gaan kyk deur 'n Z6 en jy sal die antwoord kry. Ek self besit 'n 2.5-15x44. As jy die geld het is dit beslis die moeite werd.
Mooi loop

Re: SWAROFSKI Z6 ?

Posted: Wed Nov 14, 2012 7:18 pm
by Yalair
Dankie Koos

Het maar onner lip vasgebyt en altwee gekoop.

Groete

Re: SWAROFSKI Z6 ?

Posted: Wed Nov 14, 2012 7:35 pm
by Drenalinjunkie
Kan nie beter nie... Ek het self n paar...

Re: SWAROFSKI Z6 ?

Posted: Fri Nov 16, 2012 10:01 am
by tafjak
Benna

Jy het seker nie hard gebyt nie. Mooiman! Nou het jy 'n paar scopes wat jy nie nodig het om weer te smous nie.

Geniet hulle.

Mooiloop

Re: SWAROFSKI Z6 ?

Posted: Fri Nov 16, 2012 11:21 am
by Yalair
Yes Tafman

Lanklaas met jou gesels, ja het hulle vanoggend gekry sal vanmiddag dit opsit en gaan inskiet, die ding koekeloer nogals mooi.

Groete

Re: SWAROFSKI Z6 ?

Posted: Fri Nov 16, 2012 1:20 pm
by tafjak
Benna

Jy moet laat weet hoe dit vorder, van die beter nuus sou ek dink.

Mooiloop