Page 1 of 2

Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Wed Nov 14, 2012 10:40 am
by Frikkiedbr

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Wed Nov 14, 2012 10:43 am
by Reggie Gerber
Frikkie

That last fly is very similar to the one I tie for Yellows at Sterkfontein Between Mid November to Mid Jan

The Orange colour drives them mad

Reggie

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 9:49 am
by Born2Late
Lyk baie lekker.Pragtige fotos ook.

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 9:54 am
by henried
Baie mooi fotos.
Ons gaan sterkfontein aanvat in Des.

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 10:20 am
by LUAN
Ek sal maar hou by die lekker soutwater vissies dankie

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 10:35 am
by Frikkiedbr
Ja wat Laun nie almal van ons kan by die see uit kom so moet maar te vrede wees wat ons hier het  ;D

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 10:36 am
by FHM
Frikkie, wie ookal daai fotos geneem het kan as professionele fotograaf beskou word - waaragtig dis mooi fotos man! ;)

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 11:02 am
by Jean Marais
Frikkie

Waar in die Vaal is die. Lyk soos daar rondom Parys erens. Jy't my ook nou lus, en eintlik 'n baie goeie idee wat om met myself aan te vang die vakansie.

Groete

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 11:17 am
by Frikkiedbr
Hello Jean Marais,

Moet eerlik wees weet nie waar dit is nie, die ou s? net dit is in vaal rivier.

Groete

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 11:34 am
by henried
Dirk Le Roux, ek dink, het al van sy fotos op die FF sites gesien.

Hier is meer van sy fotos op sy profile:
http://www.flytalk.co.za/forum/album.php?u=680

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 11:48 am
by Carl
Dis soos om verniet skiet springbok plase te noem ;-) Dis van die Barrage af na Potch erens langs die Vaal, so in die Dome. Ek kan Elgro vir vlieghengel aanbeveel.

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 11:49 am
by henried
As ek dit reg het het hulle 'n plaas net bo Elgro Lodge...

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 11:51 am
by Carl
Die berg lyk bekend ;-)

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 12:09 pm
by Gerhard
Julle moet maar die Vaal en sy vuil water geniet...

Ek werk weer Desember weer deur soos die laaste 5 jaar.

As ek kaans kry sal ek maar in die skoon hoeveld water n vlieg gaan gooi vir n forel of 10 ...  ;D

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 12:38 pm
by Frikkiedbr
Nee wat nie orals in die vaal is dit so sleg nie,  :(
Maar nou ja Gerhard, geniet dit daar in die ho?veld en die lae veld, dis darem lekker w?reld daai.

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 12:43 pm
by Carl
Hier kan jy die water drink as jy vis! ;D

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 12:52 pm
by Frikkiedbr
Wow stunning Carl, ek sal ook eendag daar wil gaan vang, almal praat van daai dam.

Dankie vir die deel!!

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 1:04 pm
by Pvdw
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4195.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4173.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4198.jpg[/img]

Kyk na die helherheid van die water. Ons drink dit sommer as ons water klaar raak.

Peet

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 1:06 pm
by henried
.303 wrote: Ek sal maar hou by die lekker soutwater vissies dankie
http://www.southcoastfishing.co.za/

[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 054763.JPG[/img]

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 1:36 pm
by Gerhard
henried wrote:
.303 wrote: Ek sal maar hou by die lekker soutwater vissies dankie
http://www.southcoastfishing.co.za/

[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 054763.JPG[/img]
Ek verlang baie na Dubai en Angola met die off shore fishing wat ek daar gedoen het.

Veral daai Dorries en Queens op 10bls braid met 8ft spinning stokke.

Die lekker is dat n Dorrie darm verskriklik lekker eet na hy op die kole gegooi is vir n paar min...  ;D

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 1:39 pm
by Frikkiedbr
Wow die see visvang lyk lekker, Henried.  :police:

Sjoe Peet mens kan nie glo mens kan sommer so net daar water drink nie. Hoop dit bly so  ;D

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 1:42 pm
by Gerhard
Carl wrote: Hier kan jy die water drink as jy vis! ;D
Carl,

Jy mag maar fotos neem Mnr...

Ek lees al lank jou Blog  ;D

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Thu Nov 15, 2012 2:03 pm
by Carl
Dankie Gerhard, hierdie Jaracal en herlaai ding het my egter weg van die waters gehou..... Sal moet opmaak.

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Fri Nov 16, 2012 7:49 am
by Carl
Nog so bietjie ;D laaang dag se werk......

Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie

Posted: Fri Nov 16, 2012 8:12 am
by Carl
om deur te kom. Help as mens afleiding het