Page 1 of 1

Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Tue Nov 13, 2012 5:55 pm
by Stefan764
Safari & Outdoor bied nou die hele winkel se teleskope Binos en RF's teen belaglike pryse aan.

Ek sal vir Geno mail en vra of hy asb die pryslys vir ons hier kan opsit.

Groete
Stefan

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Tue Nov 13, 2012 6:18 pm
by grumpy
Stef, wat steljy voor vir die 375?

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Tue Nov 13, 2012 9:18 pm
by immelmanw
Gaan na www.safariandoutdoor.co.za

1980 teleskope, rangefinders en verkykers. PRICED TO GO!

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Tue Nov 13, 2012 9:20 pm
by Marc
immelmanw wrote: Gaan na www.safariandoutdoor.co.za

1980 teleskope, rangefinders en verkykers. PRICED TO GO!
I like a lot  ;)

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Tue Nov 13, 2012 9:21 pm
by Sako75
Ek is more daar, hopelik vir 2 scopes.

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 7:58 am
by Stefan764
Manne

Die PM sisteem gaan nie werk nie, gaan onmoontlik by almal uitkom....

Stuur my solank n epos  by stefan@so.co.za

en Bel asb op die winkel se telefoon 0861 2222 69

Groete
Stefan

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 8:02 am
by Jakkalsgat
Willem

Hoop die pryse is ook 1980 sin :laugh:

Loop Mooi

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 8:09 am
by Marc
immelmanw wrote: Gaan na www.safariandoutdoor.co.za

1980 teleskope, rangefinders en verkykers. PRICED TO GO!
Mmmmm sien die 1980 teleskope gaan teen 1920 se pryse  ;D ;D ;D

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 8:31 am
by BRNO (Pierre)
Ek sit nou hier voor Pta tak se deur en geniet n koffie. Daar is n Nikon scope en verkyker op daai lys wat moet saam gaan huis toe.

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 9:51 am
by Reggie Gerber
Safari & Outdoor

Julle gaan my of bankrot maak of laat skei. :'( :'(

Nou net 3 items by Lizette bestel en betaal ;D ;D

Mag nie se wat ek gekoop het nie ek dink my vrou het n "spy" op die forum :police: :police:

Dankie safari julle is tops

Reggie Gerber

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 12:42 pm
by Hingsding
Dag se manne.

Kom nou net met n Nikon terug van S&O Stellenbosch af.

Julle manne wat belangstel sal beslis gou moet spring teen die pryse. Die ouens loop oop met die verkope! :o

Weet nie of daar more nog iets gaan oor wees nie, so maak maar gou as jy n kerspersentjie in gedagte het. ;D

Groete

Hings

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 1:02 pm
by Marc
BRNO .06 (Pierre) wrote: Ek sit nou hier voor Pta tak se deur en geniet n koffie. Daar is n Nikon scope en verkyker op daai lys wat moet saam gaan huis toe.
Sies man Pierre, dis nie baie mooi nie  :police:

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 1:29 pm
by BRNO (Pierre)
Marc wrote:
BRNO .06 (Pierre) wrote: Ek sit nou hier voor Pta tak se deur en geniet n koffie. Daar is n Nikon scope en verkyker op daai lys wat moet saam gaan huis toe.
Sies man Pierre, dis nie baie mooi nie  :police:
Al wat lekker was van die uitstappie was om weer in S&O te kom. Lourens het my voorgespring met die scope wat ek wou koop( :'(), en die verkyker was in Stellenbosch. Stef het geknik en gese hy sal plan maak, ek moet nie te hard huil nie ;).

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 4:19 pm
by BRNO (Pierre)
BRNO .06 (Pierre) wrote:
Marc wrote:
BRNO .06 (Pierre) wrote: Ek sit nou hier voor Pta tak se deur en geniet n koffie. Daar is n Nikon scope en verkyker op daai lys wat moet saam gaan huis toe.
Sies man Pierre, dis nie baie mooi nie  :police:
Al wat lekker was van die uitstappie was om weer in S&O te kom. Lourens het my voorgespring met die scope wat ek wou koop( :'(), en die verkyker was in Stellenbosch. Stef het geknik en gese hy sal plan maak, ek moet nie te hard huil nie ;).
Dankie Stefan. Jy's n ster!

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 5:39 pm
by Marc
Klink my alles het toe goed afgeloop  ???

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 5:51 pm
by BRNO (Pierre)
Marc wrote: Klink my alles het toe goed afgeloop  ???
Alles is perfek my maat ;)

Ek was vandag twee keer in die winkel ;D. Alles het baie mooi afgeloop. Die scope is nou tuis, koeels, doppe. Ek en mamma wag nou net vir die geweer wat begin van Desember by die huis behoort te wees.

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 6:29 pm
by immelmanw
Naand Manne
Bietjie moeg vanaand, was amper soos by Huntex! Ek salmelke paar dae n updated lys uitstuur.
Groete

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Wed Nov 14, 2012 8:02 pm
by Marc
BRNO .06 (Pierre) wrote:
Marc wrote: Klink my alles het toe goed afgeloop  ???
Alles is perfek my maat ;)

Ek was vandag twee keer in die winkel ;D. Alles het baie mooi afgeloop. Die scope is nou tuis, koeels, doppe. Ek en mamma wag nou net vir die geweer wat begin van Desember by die huis behoort te wees.
Nou maar baie geluk, hoop daai liksens kom sommer gou aan  ;D

Ek sal die bank bestuurder moet gaan sien, daar's 'n NF met my naam op  :'(  Ek dink net hy weet wat my adres is nie  :'(

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Thu Nov 15, 2012 7:50 am
by Geno
Click op die prentjies om groter te maak.


[img width=560 height=376]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... cs%201.JPG[/img]
[img width=560 height=90]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... cs%202.JPG[/img]
[img width=560 height=447]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... cs%203.JPG[/img]
[img width=560 height=447]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... cs%204.JPG[/img]
[img width=560 height=449]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... cs%205.JPG[/img]
[img width=560 height=447]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... cs%206.JPG[/img]
[img width=560 height=456]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... cs%207.JPG[/img]
[img width=560 height=444]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... cs%208.JPG[/img]
[img width=560 height=419]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... cs%209.JPG[/img]
[img width=560 height=410]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2010.JPG[/img]
[img width=560 height=429]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2011.JPG[/img]
[img width=560 height=350]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2012.JPG[/img]
[img width=560 height=419]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2013.JPG[/img]
[img width=560 height=384]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2014.JPG[/img]
[img width=560 height=375]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2015.JPG[/img]
[img width=560 height=437]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2016.JPG[/img]
[img width=560 height=453]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2017.JPG[/img]
[img width=560 height=446]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2018.JPG[/img]
[img width=560 height=453]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2019.JPG[/img]
[img width=560 height=379]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2020.JPG[/img]
[img width=560 height=423]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2021.JPG[/img]
[img width=560 height=156]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... s%2022.JPG[/img]

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Thu Nov 15, 2012 8:30 am
by Stefan764
Geno thanks pel, jys n yster...

My gat is nou nog lam na gister. &x manne agter die scope counter gewees en ons kon skaars by-hou. Regtig soos Huntex gevoel, net 18x keer erger. Op Huntex is daar dam nie telefone nie...

Groete

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Thu Nov 15, 2012 11:49 am
by Frederik
Dankie Stefan en ander manne jul het mooi job gedoen.

Ek het nie grand scope gekoop nie maar het 'n lekker enetjie gesoek vir my seun se windbuks.
Ricardo was vinnig om emails te antwoord en te help.
EFT is gedoen nou moet ek net kans kry om ddraai te maak en die scope te gaan optel.

Puik Diens  ;D

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Tue Nov 20, 2012 8:21 am
by Geno
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Tue Nov 20, 2012 10:15 am
by Silwerfern
Stefan wat is jou opinie rondom die Redfield produk?

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Tue Nov 20, 2012 11:17 am
by Jeagermeister
Silwerfern wrote: Stefan wat is jou opinie rondom die Redfield produk?
Allblack...

Stef is vir die week op verlof in Durban, so ek weet nie of hy hier gaan antwoord nie... dink hy het Vodka ontdek!!

JM

Re: Safari & Outdoor Optic Special 2012

Posted: Tue Nov 20, 2012 8:09 pm
by immelmanw
Silwerfern wrote: Stefan wat is jou opinie rondom die Redfield produk?
Naand
Die Redfield is heel goed, die goedkoper een word in die filipyne gemaak en die duurder een in Amerika. Ek sou se jy kan die goedkoper een met die pro staff nikon vergelyk en die duurder een met die monarch nikon. Redfield was al twee keer bankrot, pat du toit van bettysbaai was voorheen die agent. Nou dat leupold hulle gekoop het sal dit seker beter gaan. Dit is ook hoekom formalito die agente is. Ten minste is hulle diens baie goed!