Page 1 of 1
bo-karoo kursus
Posted: Sun Nov 11, 2012 4:12 pm
by johann
Manne ek het met oom taffie gepraat om kursus te hou in Strydenburg by my. As daar van jul is wat ook belangstel latweet maar.
Het klaar 7 manne wat gaan kursus loop. Kursus sal vroeg 2013 wees. Moet nog op datum besluit wat almal pas.
Vir nog inligting PM maar of skakel op 0728067249
Groete Johann
Re: bo-karoo kursus
Posted: Sun Nov 18, 2012 2:59 pm
by oom sarel
ek stel ook belang.
sarel 082 570 3062
Re: bo-karoo kursus
Posted: Sun Nov 18, 2012 9:22 pm
by johann
Naand manne, ek weer met oom taffie gepraat, klink of ons die kursus op die 12de Januarie ( saterdag ) 2013 gaan hou. Die kursus kos R1500/persoon. Ver verdere reelings oor blyplek ens kan u gerus skakel, het genoeg slaapplek.
Sover die lys:
1) Johann
2) Abre Wiid
3) Gawie du Toit
4) Henk Badenhorst
5) Nicola van den Merwe
6) Chris Jansen van Rensburg
7) Herman Swiegers

Oom Sarel en kie ( tentatief)
9) Albe Badenhorst
Groete Johann
Re: bo-karoo kursus
Posted: Sun Nov 18, 2012 9:46 pm
by theedge
johann wrote:
Manne ek het met oom taffie gepraat om kursus te hou in Strydenburg by my. As daar van jul is wat ook belangstel latweet maar.
Het klaar 7 manne wat gaan kursus loop. Kursus sal vroeg 2013 wees. Moet nog op datum besluit wat almal pas.
Vir nog inligting PM maar of skakel op 0728067249
Groete Johann
Johann was nou die dag by een van sy kursuse en moet se manne hy ken julle sal nie spuit wees nie.
Re: bo-karoo kursus
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:01 pm
by johann
theedge, moet se ek het al paar ander kursusse bygewoon, maar dien allankal uit na oom taf sin! Weet ek en die manne gaan baie leer.
Re: bo-karoo kursus
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:03 pm
by johann
1) Johann
2) Abre Wiid
3) Gawie du Toit
4) Henk Badenhorst
5) Nicola van den Merwe
6) Chris Jansen van Rensburg
7) Herman Swiegers
8 ) Oom Sarel en kie ( tentatief)
9) Albe Badenhorst
10) Awie Badenhorst
Re: bo-karoo kursus
Posted: Mon Nov 19, 2012 1:11 pm
by Chris101
Ek wil ook graag ga hoor wat die SIR vir ons kan byleer.
Teen n beter tarief natuurlik
101
Re: bo-karoo kursus
Posted: Mon Nov 19, 2012 10:33 pm
by johann
Bonus nou het ons 2 leermeesters! het oom al weer neste hier in ons britstown omgwing gekry?
Groete Johann
Re: bo-karoo kursus
Posted: Wed Nov 21, 2012 9:00 pm
by Chris101
Johann
Nee nie hier rond wind baie lastig.
Laasweek Woensdagaand so 11 daar naby Poffader geskiet 9Groot 2 kleintjies .4 stelle 1 teef kon ons nie
kry 2 was helpers.Die nag was net bietjie kort.2 tewe is al opgedroog.
101
Re: bo-karoo kursus
Posted: Thu Nov 22, 2012 10:13 am
by johann
Janea die wind pla kwai! Hul loop nou lekker rond. Woensdag aand klomp gekry wat klaar gewissel het en al op hul eie beweeg, reun en teef +-5km van waar ek hul ingeroep het. Was al die groote van volw teef.
Groete Johann
Re: bo-karoo kursus
Posted: Sun Jan 13, 2013 10:53 pm
by johann
Manne die kursus was 'n reuse sukses. Dankie an almal wat dit by gewoon het en groot dankie aan oom Taffie om al sy kennis met ons te kom deel. Ek en die ander het onsettend baie geleer.
Groete Johann
Re: bo-karoo kursus
Posted: Tue Feb 19, 2013 12:20 pm
by blikkies
moet saam stem dit was uitstekend aangebied
groete