Page 1 of 2
vaalkop babers
Posted: Tue Nov 06, 2012 6:57 pm
by Ramkat1

Hi daar almal ek wil di naweek vaalkop gaan hengel met di hoop dat ek my PB 15kg baber kan verbeter weet iemand of daar ooit groter baber is as dit in vaalkop
Re: vaalkop babers
Posted: Wed Nov 07, 2012 10:20 am
by Lourens Potgieter
Ek weet vir 'n feit dat Vaalkop groter babers het....maat van my het sy pb van so 18kg daar uitgehaal. Ek self het nog nooit Vaalkop gehengel nie!
DIE damme vir groot babers bly maar Bloemhof en Koppies!
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 7:16 am
by Frikkiedbr
Dis baie waar Deeg, bloemhof het GROOT babers.
En grootdraai dam het net so groot baber.
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 9:24 am
by Lourens Potgieter
Frikkie, moenie Grootdraai noem nie...daai geles het my nagmerries gegee op TWEE SA's, hehehe....
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 10:42 am
by FCLoretz
Groot draai moet jy die regte plek kry vir die babers, maar ek het 20kg+ babers daar sien uit kom.
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 11:38 am
by Frikkiedbr
Ja nee daai babers by grootdraai dam ek het ook een kompetiesie 'n man sien een uit haal van 25kg.
Daai baber het 'n kop en 'n lyf gehad wow dit was 'n belewenis.
Net jammer ek kan nie daai foto kry nie. Hy het lekker breed gesmile nadat hy R20 000 gewen het.
Dink ons almal sal

Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 1:02 pm
by Marc
Vaaldam 18kg
[img width=360 height=480]
http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C04246.jpg[/img]
Bloemhof en my PB 30kg
[img width=560 height=420]
http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C03654.jpg[/img]
Koppies het ook paar Ooms in

Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 1:16 pm
by Gerhard
is jy seker is KG?
Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...

Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 2:32 pm
by Frikkiedbr
Ja nee dit lyk nie soos 'n 30kg baber daai nie

Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 2:38 pm
by Jakkalsgat
ek het ook al so stukkende skaal gehad
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 2:48 pm
by Frikkiedbr
Daai baber waarvan ek praat lyk soos die een heel reg in die hoek.
[img width=320 height=480]
http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... design.jpg[/img]
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 2:51 pm
by FCLoretz
[img width=560 height=420]
http://i1192.photobucket.com/albums/aa3 ... 105536.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i1192.photobucket.com/albums/aa3 ... ng/367.jpg[/img]
Hierdie is in bloemfontein gevang.
Die eerste foto is 'n vriend van my. Die tweede foto is my baber. Beide op Fly gear
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 2:53 pm
by DWB
Julle manne maak my nou baie lus om weer die katte op die kunsaas te jag.
Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.
Beste was maar 7kg op popper
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 2:55 pm
by BLOK
Weet nie van vaalkop en die res van die plekke nie, maar hier is n paar wat uit Barberspan kom. Weet nie watse gewig, ons weeg nie ons vang net.
[img width=560 height=420]
http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007151.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007149.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007145.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007137.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007154.jpg[/img]
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 3:26 pm
by Stefan764
Waar is die stories van die babers wat die polisieduikers opvreet by die sluise??

Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 3:42 pm
by Lourens Potgieter
Stefan, daai is Harties stories!!!! Nog een, JARE terug was daar glo 'n baber kopbeen uitgehaal by die sluise....

...hy was so groot, het agter op 'n 3l Ford bakkie se bak net net tussen die twee"seats" op die kante gepas......nou DAAI is groot..............
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 3:55 pm
by Frikkiedbr
Amper soos die een

Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 4:06 pm
by Marc
Gerhard wrote:
is jy seker is KG?
Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...
En ek dog jy hengel ook, daai is darem bietjie meer as 13 kg

Ek kan ongelukkig nie visse opblaas met allehande skewe foto hoeke nie, en hy was bietjie te swaar om 50cm van my gesig af te probeer weghou
Die trek skaal wat ons gehad het kon net 28kg weeg, hy is toe elektronies geweeg met n hang skaal op 30,2kg
Frikkie dis darem jammer 'n Baber se kop is net wind want daai platkoppe van jou het darem lekker groot koppe, net jammer hulle lywe is kort
Hier is nog twee mooies uit Bloemhof
[img width=560 height=420]
http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C03671.jpg[/img]
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 5:10 pm
by BLOK
Het al self so keer of twee loop kalwer koppe bymekaarmaak in die benede oranje. Grootste een was by Bouwputs ver anderkant Upington. Nooit die goed geweeg nie maar dit is die babers met die grootste koppe wat ek nog gesien het.
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 5:13 pm
by Gerhard
Marc wrote:
Gerhard wrote:
is jy seker is KG?
Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...
En ek dog jy hengel ook, daai is darem bietjie meer as 13 kg

Ek kan ongelukkig nie visse opblaas met allehande skewe foto hoeke nie, en hy was bietjie te swaar om 50cm van my gesig af te probeer weghou
Die trek skaal wat ons gehad het kon net 28kg weeg, hy is toe elektronies geweeg met n hang skaal op 30,2kg
Frikkie dis darem jammer 'n Baber se kop is net wind want daai platkoppe van jou het darem lekker groot koppe, net jammer hulle lywe is kort
Hier is nog twee mooies uit Bloemhof
[img width=560 height=420]
http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C03671.jpg[/img]
Nee jong die visse wat ek vang moet ek in Ponde praat ander klink hulle te klein... he he
Moes jou erns bietjie terg.
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 5:14 pm
by Gerhard
DWB wrote:
Julle manne maak my nou baie lus om weer die katte op die kunsaas te jag.
Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.
Beste was maar 7kg op popper
Sit bietjie fotos op van Ryan se meerminne uit die oranje op kunsaas...
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 5:47 pm
by DWB
Ek weet nie of Monalisa haar verskynsel hier mag maak nie

Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 5:49 pm
by Gerhard
DWB wrote:
Ek weet nie of Monalisa haar verskynsel hier mag maak nie
Ja die man is maar skaar hier dees dae...
Re: vaalkop babers
Posted: Thu Nov 08, 2012 7:43 pm
by Marc
Gerhard wrote:
DWB wrote:
Julle manne maak my nou baie lus om weer die katte op die kunsaas te jag.
Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.
Beste was maar 7kg op popper
Sit bietjie fotos op van Ryan se meerminne uit die oranje op kunsaas...
Ja nee kyk daai is in sy eie klas, pond vir pond gaan jy my daar ore aansit. As ek vir ta gaan soek haal ek die swaar stokke uit en sit goot aas aan
Kan net dink watse vet pet dit moet wees, 'n lekker uitdaging

Re: vaalkop babers
Posted: Fri Nov 09, 2012 8:15 am
by Frikkiedbr
Marc, dis vrek lekker om babers met kunsaas te vang.
Ons vat loodkoppe en gaan na die dooie bomme toe en daar kry mooi mannere daar weg.
So lekker klop klop op die water en moet dan daai stok lekker vas hou.
Het al gebeur dat jy bietjie nat word as daai oompie daai loodkop gryp en jy dink jy klop nog.
